matriekafskeid
Wen

Verklap jou droomrok uit die sarie.com-winkel en jy kan wen!

Verbeel jou jy’s in matriek, en in plaas van daai rok wat jy daardie dae matriekafskeid toe gedra het, kan jy een uit ons winkel kies.

Laat ons weet watter van ons aandrokke jy sou kies vir jou glansaand, en jy kan wen! Die prys is ‘n lekker 25% afslag op jou volgende aankoop op sarie.com!

Sluitingsdatum: Woensdag 27 Junie om 2 nm.

Hoe kan jy inskryf? Klik deur na sarie.com-winkel, kyk deur die ‘rokke’-afdeling, kry die naam van jou droomrok en vul dit as die antwoord in die inskryfvorm hieronder in.

  • hannelore

    SIES! ISABELLE mooi!

  • Talita

    Die florence-rok is prag-tig!

  • Antoinette

    Mal daaroor

  • Antoinette

    Mal daaroor

  • Anel

    TART oorvou rok – Ek het vir my een gekoop. Mal daaroor en was defnitief een van my beste kopies ooit!!