laat_daar_lig_wees_copy
Wen

WEN 1 van 3 boeke van Fred Mouton

Spotprente is altyd ’n groot lekkerkry. Ons verlustig ons in die manewales van politici, bekendes en ’n vreemde raar-maar-waar-wêreld. Jy kan jou nou (gratis!) verlustig in die vlymskerp teken-pen van Fred Mouton, spotprentkunstenaar van Die Burger. Sy jongste boek, Laat daar lig wees (Tafelberg, R130), sal jou laat skater. Hy sê oor sommige bekendes: “Sekere mense teken so lekker, jy hoop hulle bly vir altyd lewendig, want hulle het gesigte wat ’n mens kan waardeer.”

Sluitingsdatum: 27 Februarie 2009

As jy ‘n wenner is, sal jy teen 13 Maart 2009 per e-pos in kennis gestel word.