Wen

WEN 1 van 9 Almay-geskenkpakke van R430 elk

Jy sal nie sommer enigiets aan jou vel smeer nie! Almay se bio-organiese velsorgreeks gebruik net natuurlike, eko-vriendelike produkte – selfs die verpakking is herwinbaar. Die geskenkpak wat jy kan wen, sluit ‘n Bio-Organic Moisture Balancing Cleansing Lotion, Bio-Organic Moisture Balancing Toning Lotion en Bio-Organic Moisture Balancing Lotion vir ‘n normale kombinasie-vel in. Dié reeks beskerm jou vel teen besoedeling, dit absorbeer oormatige olie en die sink-oksied daarin absorbeer skadelike sonstrale. Dis gemoedsrus vir jou vel! Klik www.almay.com vir meer.

SLUITINGSDATUM: 27 Februarie 2009
As jy ‘n wenner is, sal jy teen 14 Maart 2009 per e-pos in kennis gestel word.