Wen

WEN een van 2 fliek-geskenkpakke

Die nuwe fliek Easy Virtue begin op 18 September draai.

2 Gelukkige sarie.com-gebruikers kan ‘n geskenkpak van Revlon ter waarde van R1500 wen.

John Whittaker, ‘n jong Engelsman, raak verlief op Larita, ‘n sexy Amerikaanse vrou en hulle trou dadelik. Wanneer hulle egter terugkeer na die Whittakers se familie-tuiste besluit skoonma sy is minder beïndruk met haar nuwe skoondogter. Met Jessica Biel en Colin Firth

http://easyvirtuethemovie.co.uk/

  • klaar myne gekoop!!! baie groot aanhanger van Dan Brown en mens kan amper sê ‘n groter aanhanger van Robert Langdon!