afri_spaans_cover
Wen

WEN 30 CD’s vir 30 dae!

SARIE en Coleske Artists se middel-winter-bederf is 30 van die lekkerste Afrikaanse CD’s, en jou kans om een van hulle te wen!

Kies uit die volgende CD’s:

Afri-Frans 2 Afri-Frans Vol. 2
Afri-Spaans
Trots Afrikaans Vol. 4 Trots Afrikaans Vol. 4 (Kompilasie-album)
Afrikaans is Groot Vol. 2 Afrikaans is Groot Vol. 2 (Kompilasie album)
Country is Groot Vol. 1 Country is Groot (Kompilasie-album)
Eden - Dekade

Eden, Dekade

Mandie Coetzee - Neem my saam

Mandie Coetsee, Neem my Saam

Liesl du Toit Liesl du Toit - Stukkie van jou hart

Hoe skryf ek in?

Kies eenvoudig watter een jy graag sal wil wen en vul dit op die aanlyn-inskryfvorm hieronder in…

 

  • jessica

    goeie werk met jul tydskrif. Inspirerend, met insig en sommer n sin vir humor. Hou altyd so aan.

  • Corrie de Villiers

    Ek dink Sarie is die beste vroue tydskrif. Lees dit al vir 50 jaar.

  • Nico Bezuidenhout

    Baie dankie vir ‘n wonderlike tydskrif. Geniet dit om dit te lees

  • http://www.sarie.com Charlotte

    Dis weereens bewys – Afrikaanse Musiek is G-R-O-O-T!

  • Leana Pitout

    Ek het die Trots Afrikaans CD vol. 4, en dis een van die bestes nog.

  • Lita

    Haai, ek woon in Australië, maar boer op Sarie.com se webtuiste. Ek het probeer inskryf vir die CD-kompetisie, maar kry nie my adres aanvaar nie. Elke keer as ek die OZ poskode intik, kry ek ‘n kwaai boodskap.
    Word buitelanders nie toegelaat om aan kompetisies deel te neem nie?

  • Monette THiele

    Ons kan sing in ons taal, en ons kan bid in ons taal AFRIKAANS ROCK !!!!!!

  • Suzette Ann Brickhill

    Afrikaners is plesierig!!!

  • Cindy

    Lekker warm winter leesstof, dit is wat Sarie is…

  • Amanda

    Sarie is ‘ goeie tydskrif

  • Annemiek

    Ek dink Afrikaans leef vir meer mense in Nederland na die Wereldbeker. Sommige hier syn verrast dat ons Nederlandse / afrikaanse taal niet allen op die noordelike halfrond gesproken wordt.
    Ek geniet al jare van Sarie, hou so aan. Ek het nog nie so een tydskrif gevonden hier in Nederland.

  • Linda Jansen van Rensburg

    Afrikaanse musiek kook

  • http://sarie.com Carina

    Uitstekende Afrikaanse Vroue Tydskrif vir baie baie jare.

  • Elmarie

    Afrikaanse musiek bly maar die beste…!!

  • Tanya

    Ek kan nie wag vir die nuwe Sarie nie!!

  • Liana du Plessis

    Kan nie wag vir elke nuwe uitgawe nie.

  • http://www.harcourts.co.za Madeleine

    ….dankie vir die waarheid!!!

  • http://google.co.za Rina

    laat my ontspan! Waardevol.

  • http://www.craftykids.co.za Amanda le Roux

    Ek het die eerste Afri-Frans CD by julle gewen, maar ek het reeds een. Die rede hoekom ek ingeskryf het daarvoor, was om dit vir ‘n vriend te gee wat al 7 jaar in Parys woon en baie na sy ma verlang wat 4 jaar gelede oorlede is. Dit was die beste geskenk ooit! Hy het met presies dieselfde musiek in Afrikaans grootgeword en nou kan sy vriende ook sy musiek verstaan.

  • vanessa

    Baie dankie vir Sarie. Daar is bitter min tydskrifte met baie leesstof wat die geld werd is … die meeste tydskrifte bied net hope mode blaaie… Maar Sarie is tops!

  • Marie

    Sarie is die beste!

  • Adele

    Baie baie dankie! Ek was een van die gelukkige wenners en my Afri-Spaans CD is pragtig. Dankie vir julle puik tydskrif en natuurlik ‘n website met soveel bederf.

  • Quinita

    EDEN!!!!! Sjoe, hulle maak my kniee lam!!

  • INA WESTRAAD

    Wil graag Afri Spaans wen

  • MAYRENE SPRAY

    sal graag die eden cd wil wen, selfs die afri spaans sal ook goed wees, ek het reeda die afri frans en dit is pragtig! Baie dankie vir ‘n puik vroue tydskrif, selfs my man lees artikels daarin wat baie interessant vir hom is.