Wen

WEN diamant-hangertjies

Sedert American Swiss die eerste keer hul deure in 1896 in Kaapstad geopen het, is hulle leiers in gehalte en styl van luukse diamantjuweliersware. Vanaf die kandelaaroorbelle in die 1920’s, druppel-oorbelle in die 1940’s en diamanthangertjies in die 1950’s tot by die immer stylvolle prinses-styl gesnyde diamante.

Nou is American Swiss weer eerste met die nuutste neiging – sleutelhangertjies geset in 9 karaat goud en diamante!

Jy kan een van hierdie hangertjies wen deur die vraag hieronder te beantwoord!

SLUITINGSDATUM 28 Mei 2010 (Die wenner sal teen 11 Junie 2010 telefonies in kennis gestel word en daarna ‘n brief ter bevestiging ontvang.)