Wen

WEN een van twee Disney-geskenkpakke

Minnie Mouse, Mary Poppins, Cinderella, Cars, The Incredibles, Toy Story 3 en Lion King is van die verrassing in dié spesiale Disney-geskenkpak. Ou Disney-flieks soos Mary Poppins, The Sword and the Stone en Cinderella word heruitgegee en met speletjies soos My Fairytale Adventure Wii en Toy Story is hierdie ideale Kersgeskenk!

2 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk 1 van twee geskenkpakke ter waarde van R950 elk wen:

Geskenkpak vir ‘n meisie:
1 X Disney Minnie Bowtique Bingo-speletjie
1 X Disney Princess My Fairytale Adventure Wii-speletjie
1 X Mary Poppins op DVD

1 X A.N.T. Farm-klankbaan 1 X Enchanted op DVD 1 X Cinderella op Blu-Ray
 

Geskenkpak vir ‘n seun:
1 X Cars-legkaart
1 X Toy Story Mania Xbox-speletjie

1 X Disney Songs & Story: The Lion King-CD

1 X The Sword in the Stone op DVD 1 X Toy Story 3 op Blu-Ray 1 X The Incredibles op Blu-Ray
  • Matthys Smit

    Ek hoop so ek kan vir my seun hierdie geskenkpak wen.

  • Louis KOtze

    Ja dit sal baie lekker wees om hierdie geskenk vir my seuns te kan wen, dit sal hulle die vakansie baie besig hou

  • Cassandra Skinner

    Dit sal my seun amper vier jaar oud baie gelukkig maak op hierdie geskenkpak
    te kry, want ons kani hom n hondtjie vir kerswees kry nie.

  • Elizma den Heyer

    Sarie is die beste, en met al die familie en kinders wat die Kersfees hier by ons saam trek, sal dit hulle ure besig hou.

  • leni

    Baie oulike"ratpack" vir die vakansie vir my twee soldate 🙂

  • Maretha Burger

    Ek het twee kleindogters wat die geskenkpak baie sal geniet…..en Ouma saam met hulle!

  • susan

    My 2 dogters sal bly wees om dit te kan kry!

  • Ina de Beer

    Dit sal n goeie geskenk uitmaak vir my twee meisiekinders, my oudste dogtertjie is versot op Disney DVD en Disney Channel op DSTV

    Dit sal lekker wees om iets te kan wen vir my kinders so voor Kersfees

  • Elsje Kraftt

    Kersgeskenke is hierdie jaar moeilik vir Ouma!

  • Hilda Jooste

    Sal baie graag vir my kleindogter so uitmuntende geskenkpak wil gee, dankie SARIE om my te kan laat deelneem.

  • Hilda Jooste

    R toe en sien uit na my volgende SARIE EKSEMPLAAR.H

  • Agnes

    Met net my man wat werk kan ons nie groot geskenke koop nie so dit sal haar hart baie bly maak