netgifts_design_boxes_mixed
Wen

WEN een van 12 geskenkbewyse ter waarde van R500 elk!

Dit is die seisoen vir gee! Dit is waarom NetGifts (aangebied deur NetFlorist) R500-geskenkbewyse aan 12 gelukkige SARIE-lesers weggee.

Hoe moet jy maak om ‘n wenner te wees? Vertel net vir ons watter geskenk op www.netgifts.co.za jy in een van hul stylvol-ontwerpte geskenkbokse (op foto hierby) sal sit. Vir wie sal jy dan dié geskenk gee en hoekom? Onthou, dit kan vir familie, vriende of vir jouself wees.

NetGifts maak geskenke gee maklik en gerieflik tydens die feesseisoen met nog ‘n unieke aanbod vir jou. Bestel een van hul geskenk-opsies aanlyn of per telefoon. Gebruik dan die onderstaande kode as bewys vir gratis aflewering. Die pragtige verpakking en die topgehalte afleweringsdiens is gerieflik vir jou besige skedule, plus jy kry uitstekende waarde vir geld. Gebruik die unieke kode om van die aanbod gebruik te maak: NG48D

Skakel 0861 300 500 of besoek www.netgifts.co.za

NetGifts

  • Heila

    Ek sal graag die 15 Gemengde rose stuur aan n dierbare vriendin wat met breinkanker gediagnoseer is en tans chemo ondergaan. Sy is n enkelouer en het haar seun na haar bejaarde ouers gestuur vir Kersfees – sy sal die dag alleen deurbring.(sy wil hom nie van die kersvreugde ontneem nie dis haar rede hoekom sy haar seun gestuur het)

  • Melanie Marsh

    Ek wil manlief graag bederf, hy doen so baie vir ons gesin, en dankie klink ni altyd genoeg nie.