Wen

WEN een van 2 dubbelkaartjies na vrouedag

Dit beloof om iets totaal ongewoon te wees! ‘n Vrouedag met plattelandse gasvryheid in die hartjie van Kaapstad. Met lang tafels vol met kosbederf van bekende spysenier Pauline Schreuder, afgerond met goeie sjampanje en kleurvolle skemerkelkies. Daar is vir elke vrou ‘n geskenkpakkie en ‘n gelukkige trekking met pryse wat ‘n oorspronklike Louis Jansen van Vuuren-pastelskildery en ‘n spesiale versamelstuk van SARIE KOS insluit.

Jy kan een van 2 dubbelkaartjies na die Platteland Chic-vrouedag wen. Skryf hieronder in! (Onthou, jy moet self by The Palms uitkom. Geen vervoer of verblyfkoste word gedek nie.)

Indien jy kaartjies teen R500 elk wil bespreek. Stuur ‘n e-pos aan Isabella Niehaus by bellnie@iafrica.com


  • Emren Isabella Enderstein

    My grootste droom om daai geskenkpak te wen met ‘n skildery van Louis!
    Hou duim vas dat ek so gelukkig mag wees!

  • Zelma

    geen

  • Greta

    Dit klink werklik na n onvergeetlike Vrouedag, waat elkeen vreeslik bederf gaan word!!!
    Sterkte aan almal wat ingeskryf het

  • Gerda Joubert

    ASSEBLIEF ASSEBLIEF KAN EK DIT WEN??
    Ek wil ‘n vriendin saamvat wat baie swaar kry.
    Sy werk as aupair vir 2 tieners wie se ouers oorlede is
    en sy verdien ‘n bietjie bederf!
    NIKS KOM BY ‘N SARIE VROUEDAG ERVARING NIE!

  • Leana de Wet

    Net wat ek nodig het!!! En ek is mal oor skilderye, om een van Louis s’n te wen sal my ekstra spesiaal laat voel!!