Wen

WEN een van 25 dubbelkaartjies vir Afrikaans is Groot!

25 lesers kan elk ’n dubbelkaartjie na die middagvertoning van Afrikaans is groot! op 13 Oktober 2012 by die Moreletapark- Ouditorium in Pretoria wen.

SMS net die woord AFRIKAANS (geen leestekens), jou ID-nommer, naam, van, telefoonnommer, e-pos- en posadres na die nommer 45110. (’n Tarief van R1,50 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM: 5 Oktober 2012. Wenners sal teen 8 Oktober telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

  • Hanna Pieterse

    Ek dink dit is die wonderlikste konsert wat Suid Afrika nog gehad het. Stukke beter as Skouspel. Sou dit sooooooo graag wou bywoon. Asseblief

  • Gerna Bekker

    Dis nou ‘n opwindende prys…Ek wag vir die oproep!!!

  • Aletta Von Benecke

    dis wonderlik ek wens so ek kan wen ek was nog nooit in my lewe by so show nie en dink al die sanger en sangreses is stuning
    dis so lekker om in Afrikaanse musiek te kan lewe
    want daar niks so lekker so braai vleis en lekker musiek so afrikaans is groot se dc in n radio nie
    julle almal rock

  • Susan Kotze

    Ek sal jippie skree as ek wen was nog nie by so ‘n konsert of skouspel!

  • Anelzie Hendrikz

    Hi Afrikaans ontplof op die oomblik dis so lekkerrrrr! Sou dit baie baie graag wou bywoon, heerlik om ‘n Afrikaner te wees en dit te kan uitleef!

  • Anelize Hendrikz

    Afrikaans is waarlik groot, ek is trots om ‘n Afrikaner te wees en dit sal heerlik wees om dit saam met ander Afrikaners te kan vier!

  • Gerhardi Wolmarans

    Om al die groot kunstenaars saam te kan sien sal wonderlik wees, ek is mal oor Afrikaanse musiek en die industrie blom! Sou baie baie graag wou gaan

  • Susan Owen

    Voorwaar iets om na uit te sien om so in Afrikaans vrolik te wees, ek sou dit baie graag wou bywoon so ek hoop ek is gelukkig genoeg. Daar is nie een kunstenaar waarvan ek nie hou nie, so dit gaan ‘n uitsonderlike geleentheid wees.

  • Terthea Kruger

    0829758874

  • Karin

    HI, Sit bietjie die name van die wenners hier op asb>