a2_poster_2009_klein
Wen

WEN een van 3 dubbelkaartjies vir Tango (met Amanda Strydom en Jeanne Els)

Jeanne, My 400 woorde-rubriekskrywer in SARIE, lees voor uit haar bundel Tango ligvoets deur die lewe, en diva Amanda Strydom sit met haar musiek ekstra wip in die magiese oomblikke.

Dis ‘n uur van humor en deernis.

*Onthou, jy moet op 31 Januarie in die Kaapstad wees. Hierdie prys sluit nie vervoerkostes of verblyf in nie.

  • Jackie

    Baie goed

  • Suegnet

    Kan nie wag om die vertoning te sien nie!

  • philip henning

    Welgedaan. Heerlike boek om mee te ontspan en laat vele glimlagte na.
    Opvolgboek dalk?

  • Sandra Basson

    Het boek baie geniet. Wil dolgraag die vertoning sien.

  • johanna

    sal graag die vertoning wil bywoon asb dankie

  • Rolene oosthuizen

    Die Amanda en Jeanne-kombinasie is ‘n treffer wat my so na Tango laat uitsien soos my eerste Brugspring ervaring-ek kry hoendervleis van lekkerte!

  • Gerda heunis

    Sal die lekkerste van alle lekker wees as ek dit kan sien!!!Kan nie meer bekostig om as afgetredene sulke vertonings by te woon nie.!

  • Adsie Rossouw

    Wil ontsettend graag die vertoning sien. Amanda Strydom is altyd ongelooflik!

  • Elouise Trichardt

    Al is dit hoe lekker om iets te wen, sê ek….ek sal self my kaartjies koop as julle vir Gerda Heunis laat wen, daar is soveel afgetredenes wat graag die soort van vertonings wil bywoon, maar net nie die geld het om dit te doen nie. Dit sal kos vir haar siel wees.