Wen

WEN een van 4 sonskerm-geskenkpakke

Om jou vel teen die son te beskerm is die beste teenverouderingsraad. NIVEA SUN-produkte bied jou breëspektrum-beskerming teen skadelike sonstrale en is boonop waterbestand. Hierdie reeks is ook ooreenstemmend met EU en COLIPA-regulasies.

NIVEA SUN Light Feeling Daily Face Sun Fluid 50+ is lig op jou vel, sonder ‘n olierige gevoel of ‘n wit neerslag. Jy kan dit selfs onder jou grimering dra.

Vir jou lyf kan jy gerus die NIVEA SUN Invisible Protection Sun Spray (SPF 20, 30 of 50) gebruik. Dit voel baie lig en is 100% deurskynend. Die NIVEA SUN Moisturising Sun Spray SPF 30 is ideaal vir die hele gesin.

WEN een van 4 NIVEA SUN sonskerm-geskenkpakke ter waarde van R690 elk

  • NIVEA SUN Moisturising Sun Spray SPF 30
  • NIVEA SUN Light Feeling Daily Face Sun Fluid SPF 50+
  • NIVEA SUN Invisible Protection Sun Spray SPF 50
  • NIVEA SUN SOS After Sun Relief Lotion
  • Plus ‘n NIVEA-geskenkpak met ‘n strandsak en -bal.
  • Susan Owen

    Sjoe dit sal ‘n lekker geskenk vir die vakansie wees, ons is almal bang vir die son en besef nou eers hoe gevaarlik dit is, vroeer jare het ons nooit so daaroor gedink nie!

  • Priscilla Naude

    Net die regte Geskenkpak om die vakansie te begin. SON,SEE en SAND!!!!

  • PATRICIA WOOD

    I have a UV ray allergy so this is product is ideal for me.

  • SAMANTHA BEETGE

    Just the right "stuff" to protect my skin.

  • nancy

    DURBAN hier kom ek en my NIVEA geskenkpak.

  • Denise Simons

    Net die regte prys om te wen vir die Kaapse sommer!

  • Elsie Oosthuizen

    NIVEA – Kan nie sonder enige van hul produkte. My gunsteling handelsmerk

  • Liesel Grobler

    Dis ‘n baie oulike prys om te wen & ideaal vir kinders!

  • 0dette 0livier

    Nivea is die beste! Gebruik niks anders vir die kinders vir sonbeskerming nie!

  • Amanda Brand

    het my beste vriendin op die ouderdom van 29 verloor a.g.v melanoom-kanker…..van daar af is ek baie baie versigtig vir die son. n Mens kan nooit te veel sonskerm gebruik nie….hierdie geskenkpakkie sal my amper 100% kan beskerm teen die son !!

  • Lorraine Futcher

    Net reg vir die Suid Afrika se son.

  • Marian Theron

    Lekker om al die belangrike mense in my lewe se velle te beskerm!

  • Sonja Muller

    Net wat ek nodig het na verlede week se sonbrand!

  • Suzanne

    Vir my klein mensie terwyl ons see toe gaan

  • Agnes

    Met die son wat al nader beweeg is dit een van die beste geskenke wat n mens ooit kan vra,sonder dit kan geen mens deesdae die son besoek nie

  • Greg

    Die son kan baie genadeloos wees, gelukkig is sonskerm produkte van Nivea uitstekende kwaliteit en myns insiens beslis die beste op die mark. Ek sal so n geskenk waardeer.

  • yolandy

    Het nie geld om te koop nie en gaan ook nie op vakansie nie maar ons gaan gold reef toe en het dringend nodig vir my kinders dis leker almal hier bo gaan en nivea is n baie goeie room vanself ook

  • Marijke Scholtz

    Baie vanpaste geskenkpak vir my 2 woelige seuns by di see!

  • Amanda

    Wow, uitstekende produkte en dit sal fantasties wees om dit te wen!

  • sarie van heerden

    Vir die psoriaselyer is Nivea die antwoord

  • WILNA FYSCH

    WILNA FYSCH
    Net die regte produkte om te wen na verlede naweek se sonbrand,WOW !!!!

  • Antoinette

    Ek hou van die feit dat Nivea Sun produkte waterbestand is en dat ek dit onder my grimering kan dra. Nivea Sun het n reputasie dat dit een van die heel beste sonskerm produkte op ons mark is, en daarom sal ek so n kosbare geskenk uiters waardeer.

  • Claudia

    Ek hou van die feit dat ek Nivea Sun produkte vir die hele gesin kan gebruik en dat dit waterbestand is. Vir my is dit noodsaaklik om gereeld sonskerm te dra, selfs wanneer dit bewolk is, want die son se strale kan nog steeds die vel binnedring en affekteer.Die beste raad wat ek aan n ieder en elk kan gee is om altyd sonskerm te dra , maak nie saak of jou vel lig of donker is nie.Nivea Sun is natuurlik TOPS !!en voldoen aan al die vereistes om sonbrand te voorkom.Ouderdomsvlekke /pigmentasie kan ook verhoed word deur altyd, maar altyd sonskerm te dra.Nivea Sun produkte is n belegging in jou vel.

  • Angelo

    Met so baie produkte op die mark kan dit moeilik wees om die regte een te kies, maar as jy eers Nivea Sun produkte gebruik het, sal jy nooit weer enigiets anders wil gebruik nie, want dis beslis die heel beste.

  • Mev. A. Baguley

    Ideale geskenk vir die somer, aangesien die son nou baie gevaarlik is.

  • Pru

    Ek hoop ek wen!

  • Deidre van Vuren

    Die regte geskenkpak, wat net die regte teenvoeter is vir al die gevaarlike son-strale.

  • Rosalia

    Vit D afkomstig van die son, is baie noodsaaklik vir ons voortbestaan, maar ons moet dit nie oordoen nie.Sonskerm produkte van Nivea sal beslis die ergste strale afweer en voldoende beskerming bied. Die feit dat dit waterbestand is, beteken dat ek ook in die water beskermd sal wees, en dis wonderlike nuus.Baie dankie Sarie en Nivea ,ek sien daarna uit om van u te hoor 🙂

  • Maria

    Sonskerm produkte is beslis die beste geskenk om te gee of te ontvang .Die feit dat dit Nivea Sun is, maak my baie opgewonde, want hulle produkte is van hoogstaande gehalte.My vel sal my bedank en ek sal Sarie en Nivea bedank, sjoe, ek nie wag nie !

  • Angelica

    Liewe kersvader, sal jy asseblief n Nivea Sun geskenkpak onder my boom sit, sodat ek veilig in die son kan wees ? Baie dankie, ek weet jy sal my nie teleurstel nie.