Wen

WEN een van 4 veeldoelige broodroosters, die Tefal Toast ‘n Egg

Die Tefal Toast ‘n Egg is nog een van Tefal se innoverende idees om kombuisware vir jou slim en moeiteloos te maak. En dink net hoe bly sal Ma wees as jy vir haar met ‘n Tefal Toast ‘n Egg op Moedersdag verras.

Binne vier minute kan jy ‘n smaaklike ontbyt op die tafel hê: Breek die eier, sit die brood in die rooster en die spek in die opwarmer. So maklik soos dit!

Die veeldoelige ontwerp van die Tefal Toast ‘n Egg sluit in ‘n posjeer-funksie vir muffin-grootte eiers, ‘n stoom-funksie vir hardgekookte eiers, twee gleuwe vir roosterbrood, muffins, croissants en bagels, plus ‘n opwarm-funksie vir gaar vleis. En vir die kok is daar ‘n krummelpannetjie, ‘n maatbeker, ‘n prikstokkie vir wanneer jy hardgekookte eiers maak en ‘n plek waar jy die koord kan wegbêre.

Die Tefal Toast ‘n Egg is ideaal vir ma’s wat wil seker maak hul kinders kry al die goedheid van ‘n heilsame ontbyt voor hulle skool toe gaan. Of vir die besige professionele vrou wat nie soggens tyd het nie. Hoe ookal, dis ‘n moet-hê-kombuistoestel vir jou huis.

Tefal-produkte is in SA beskikbaar by www.alcdashley.co.za en by Boardmans-takke

Jy kan een van 4 Tefal Toast ‘n Egg broodroosters ter waarde van R799 elk wen!

Vul die kompetisieblokkie hieronder in

  • Dit lyk na ‘n wenner!

  • Ilze Louw

    Sarie is deel van ons gesin en ons almal deel die tydskrif en lees lekker saam as n gesin, dankie Sarie vir n wonderlike tydskrif

  • Joy de Lange

    Met so ‘n rooster, sal ek nie te lui wees vir ‘n behoorlike ontbyt nie. Dit lyk fantasties!!!

  • Maryna

    Roosterbrood en eier gelyk. Wow!

  • Wilma

    🙂

  • Charlize vd Merwe

    wow.Ideaal vir ‘n gesonde ontbyt,vinnig en maklik sonder ‘n klomp potte en panne. ‘Tefal Toast ‘n egg’ jy kry my vote!!!

  • Karin

    Lyk super slim + a must have!

  • Rene Stoltz

    DIT is nou tegnologie! Dankie SARIE dat jy al die geheime met ons deel, veral in tye waar ons tyd so min is vir ordentlike ontbyt!!

  • aitsa nog n praktiese en n mooi ding vir die oog.tegnologie is regtig n vrou se beste handlanger

  • Santi van Zyl

    Ek wil een he!

  • anya de jager

    wow, ekt hoeka nog nie ‘n toaster nie, en die een gaan net lekker werk!!!!!!!!!!!!

  • Lehani

    ‘n Tegnologiese wonder, en net so sal dit ‘n bo verwagtende wonder in my huishoud wees. Met die besige lewenstyl sal ek nog steeds ‘n ware hotel ontbyt vir my medemens kan bedien !!! 🙂

  • Alicia Nell

    Uitstekende uitvinding!! Nou kan my kinders sommer self ontbyt maak!!

  • Madeleine Botha

    Briljant!