Wen

WEN een van 5 bederfgeskenkpakke

Die Moisture Renewal-reeks van Pantene bevogtig jou hare en hou die natuurlike lipiede-lagie gesond, selfs wanneer dit kom by die droogste deel van jou hare. Die reeks bestaan uit sjampoe, opknapper, ‘n 2-minuut vog-behandeling en ‘n intensiewe vog-soufflé.

5 Gelukkige SARIE.com-gebruikers kan elk ‘n Pantene Moisture Renewal-bederfgeskenkpak WEN

  • R250 Sorbet spa-geskenkbewys
  • Goue satyn-japon
  • Goue satyn-pantoffels
  • ‘n Moisture Renewal-geskenkpak