• Dorinda Klue

    Stunning video.

  • Maryna van Eeden

    Ek is mal oor Dewald Wasserfall se musiek. Dit is ‘n belegging om sy musiek te koop en hy sing in afrikaans. Sy musiekvideo is fantasties. Ek sal baie graag een van die persone wil wees wat sy musiekvideo wen.