nataniel
Wen

WEN een van 5 dubbelkaartjies na Afri-Kaans op reis in die Paarl

Dié Konsert van 2012! Dit moes kom! Ná die sukses van musiekregisseur Matthys Maree se Afri-Frans, Afri-Spaans en Afri-Talia was Afri-Kaans op reis die een waarvoor ons gewag het. Die vertoning in Pretoria was ‘n reuse sukses, kom loer saam na die foto’s…

Ons is verheug dat ons rubriekskrywer Nataniël die reuse-konsert bymekaarsit waar ons die internasionale sterre Myra Maud van Frankryk, Marta Goméz van Spanje en Cristian Mangano van Italië, Nataniël self, Bobby van Jaarsveld en SA se nuutste sukses-band, Adam, sáám op die verhoog sal sien. Maak julle reg vir dié konsert van 2012.

Klik vir foto’s van die vertoning in Pretoria.

Om jou kaartjies te bespreek vir die vertoning in die Paarl, klik by www.cultivaria.com

Skryf in hieronder om te WEN

  • Joanine

    Hoop ek wen, wil baie graag die konsert sien

  • Natasjha

    Ek wil so graag die kaartjie wen -nodig n wegbreek

  • heTtie

    Dit gaan great show wees!het gekyk toe bobby daarvan vertel het op Kwela!

  • Danielle

    Wil hierdie konsert vreeslik graag sien!

  • Charmaine

    Hoop ek kan ook "n kaartjie wen, sal ‘n lekker laat verjaardag geskenk wees

  • Liesl

    Kan nie wag vir die konsert nie. Ek’s mal oor Afrikaanse musiek. Sal wonderlik wees om kaartjies te wen!

  • Maureen Spangenberg

    Ons in die Kaap mis al die goeie vertonings!

  • Deonette

    Dit klink na ‘n Afrikaanse extravaganza! Ek hou duim vas dat ek wen. :)

  • fran Visser

    Ek sal graag dit wil bywoon

  • Carin Viljoen

    Sou dit nie wou misloop nie! ;-)

  • Hannelie Allan

    Dit sal wonderlik wees om die konsert by te woon!!! Ek hou al my duime en sommer my groottone ook vas dat ek een van die wenners van die kaartjies gaan wees.