god_van_chaos_anna_mart_van_der_merwe_resized
Wen

WEN een van 5 dubbelkaartjies na die openingsaand van god van chaos (met o.a. Anna-Mart van der Merwe)

Dit is selde dat ‘n internasionale toneeltreffer Suid-Afrika tref terwyl dit nog Broadway aan die brand speel. Yasmina Reza (Art, Conversations after a burial) se God of Carnage (oorspronklike titel Le Dieu du Carnage) is aan die West End bekroon met die Olivier-toekenning vir nuwe komedie in 2008, en in 2009 is dit bekroon met 3 Tony-toekennings, onder andere vir Beste Nuwe Toneelstuk.

Wanneer die Villier-egpaar die le Roux’s nooi om ‘n bakleiery tussen hulle seuns uit te sorteer, ontaard dié beskaafde bespreking in ‘n volskaalse voorstedelike burgeroorlog. Alan (Leon Kruger) se selfoon is chirurgies aan sy oor vas, Yvonne (Anna-Mart van der Merwe) verstaan nie die barbaarsheid van die kontinent waarop sy woon nie, Annette (Martelize Kolver) probeer almal kalm hou en Magiel (Johann Nel) word ontmasker as marmotmoordenaar. Die humor is vinnig, bytend en donker. Hierdie toneelstuk is nommerpas vir die tye waarin ons woon en die kleinlikheid van die karakters is meer vreesaanjaend as enige Hollywood-gemaakte gedrog. Want ons is mos nie regtig so nie

Vertaal deur Trix Pienaar
Verwerking en regie deur Hennie van Greunen
Met Anna-Mart van der Merwe, Johann Nel, Leon Kruger, Martelize Kolver

Datums and tye:

Baxter Teater, Kaapstad.

19-30 Oktober (Teater)
Open om 20:00 op Dinsdag, 19 Oktober
Daarna Maandag–Saterdag om 20:00
Middagvertoning om 14:00 op Woensdag, 27 Oktober

Pryse:
Maandag–Donderdag R100
Vrydae en Saterdae R120

Afslae: (net Maandag–Donderdag)
UK personeel, bejaardes, studente en blokbesprekings van 10 or meer: R80

god van chaos-plakkaat

Jy kan een van 5 dubbelkaartjies na die openingsaand, Dinsdag 19 Oktober, WEN.

Skryf in hieronder.

  • http://samplelife.ning.com/forum/topics/buy-accutane-100mg-accutane enliseked

    accutane attorney pennsylvania
    [url=http://inkedinc.ning.com/forum/topics/buy-accutane-accutane-i]Buy Accutane – accutane i pledge card[/url] alabama auburn accutane legal career
    [url=http://flipgatesworld.ning.com/forum/topics/buy-accutane-accutane-naples]Buy Accutane – accutane naples[/url] district of columbia accutane lawyer
    [url=http://flipgatesworld.ning.com/forum/topics/buy-accutane-accutane-7]Buy Accutane – accutane irritating esophagus[/url] back pain and accutane
    [url=http://dogtrainingnetwork.ning.com/forum/topics/buy-accutane-clear-skin-while]Buy Accutane – clear skin while on accutane[/url] accutane dry skin
    [url=http://the-mvmnt.com/forum/topics/buy-accutane-accutane-diaries]Buy Accutane – accutane diaries[/url] arizona accutane guild class action legal
    http://www.sarie.com http://dogtrainingnetwork.ning.com/forum/topics/buy-accutane-accutane accutane on line

  • Amoungumusa

    [url=http://owdijfvcnid.com]efdnlwiernf[/url] insiceNon dkyubwvfcn palaTooloda http://lirwjcnncvuier.com joiciounc

  • painnaOnecy

    Hello!
    Suspendisse libero ante sollicitudin odio scelerisque suscipit. Phasellus pretium neque eget.