rembrandt_meisie_23sept
Wen

WEN een van 5 dubbelkaartjies na Mathys Roets se CD-bekendstelling

Die titel van Mathys Roets se nuwe CD prikkel nie verniet die nuuskierigheid nie. Die liedjies – wat op geen van sy ander CD’s is nie – is geskryf deur woordtowenaars soos Piet van Wyk de Vries, Danie Niehaus, André Swiegers en Nardus de Plooy én vir die eerste keer is daar een deur Mathys self! Dis ’n knap versameling wat nie net ten volle reg laat geskied aan sy stem nie, maar ook ’n skitterende voorbeeld is van die liriekskrywers se besonderse talente.

Die lewe is ’n reis vol onsekerhede, maar jy kan jou laat lei deur bekende ervarings, die onsekerhede as uitdagings sien en vrede vind in jouself, soos Mathys veral die afgelope twee jaar beleef het.

Een van die liedjies op die CD is spesiaal vir SARIE geskryf – klik om na SARIE te luister.

Die CD-bekendstelling vind

  • Phillys

    Kan nie wag vir die nuwe album nie !!!!! Dankie SARIE

  • sonja kruger

    Matthys stel ‘n voorbeeld vir sy naaste met sy deursettings vermoe en lus vir die lewe.!

  • Deidre

    Ons sien uit na Mathys se nuwe bekendstelling .

  • Janet

    Sien uit na Matthys se nuwe CD. Hy is ‘n inspirasie vir baie.