avril_lavigne
Wen

WEN een van 6 bottels parfuum

Met haar eerste parfuum, Black Star, wou sy na die sterre reik, maar Forbidden Rose is ‘n waaghalsige parfuum wat jou volgens jou eie reëls laat leef. Die nuwe geur is geïnspireer deur die simboliese swart roos wat ‘n wêreld van fantasie vir jou oopmaak. In dié wêreld is als moontlik.

“Ek wou ‘n parfuum skep wat my eerste geur na ‘n nuwe emosionele diepte vat – na die wêreld van misterie en die mistieke,” het Avril gesê.

Jy kan een van 6 bottels Forbidden Rose-parfuum (100 ml elk) wen!

  • Leslie Louw

    My vrou sal baieeeeee daarvan hou.

  • Anele

    Ek dink elke vrou moet die parfuum probeer

  • Allison Hendrikz

    Dit klink baie vroulik, ek hou van vars nuwe parfuum en hierdie een klink baie misterieus!

  • Gerhard Wolmarans

    Bly om te sien ek is nie die enigste man wat sy vrou graag sou wou bederf nie, my vrou is mal oor parfuum en ek dink hierdie parfuum sal baie goed by ‘n blond pas

  • Isabel Myburgh

    Fordidden Rose – wêreld van misterie en die mistieke! Dit klink hemels en prikkel enige vrou se nuuskierigheid.

  • Karin

    Wow, wanneer laas was ek so bederf! Ek wens……

  • Elize Groenewald

    Parfuum is vir elke vrou ’n eiesoortige emosionele belewenis.

    In die Victoriaanse era het elke kleur roos ‘n eie boodskap oorgedra: rooi was ‘n simbool van ewigdurende liefde, pienk het gestaan vir elegansie, geel vir omgee en pers vir betowering

    Die nuwe geur wat geïnspireer is deur die simboliese swart roos blyk te ontstaan ??uit ‘n sprokiesverhaal wêreld. Die swart roos se onwaarskynlik en "onnatuurlik" kleur inspireer, ‘n sterk gevoel van mistieke verwagting. Dit is so mistieus en romanties.

  • Jeannette Vermeulen

    Rose het ‘n onbeskryflike geur en bestaan al honderde jare

  • Loraine

    Ek sal bederf voel as ek moet wen

  • Petro

    My man nog maller wees oor my !

  • Nellie

    Ek gaan my sussie bederf op haar verjaarsdag.

  • Thea

    Dit kan my net meer vroulik maak.

  • Chantel

    Nou gaan ek manlief se aandag trek.

  • Alta

    Ek hou van die waaghalsige parfuum wat jou volgens jou eie reels laat speel!

  • Dortie Botes

    Dit klink verruklik . . . hemels :-)

  • Karin Swanepoel

    My dogter en ek sal stry oor wie die bottel kry indien ek so gelukkig is om te wen, lol!

  • nancy

    Love is in the air, with Forbidden Rose

  • Liesl van Wyk

    Ag, Ek is MAL oor haar parfuum, sal soooo spesiaal voel as ek daardie ou botteltjie wen !!