Wen

WEN een van 6 koopbewyse

SARIE.com gee jou die kans om een van 6 geskenkbewyskaarte van R500 elk by Woolworths te WEN. Hul nuwe Good Business Journey vertel die stories van waar die kos op jou tafel vandaan kom.

Met dié veldtog het Woolworths vir boere, plaaswerkers, vissermanne en baristas, wat jou kos kweek, vang, maak en produseer, met GoPro-aksiekameras toegerus sodat jy uit húl  perspektief kan sien waar jou kos vandaankom.

Die aksie word nou op kamera vasgevang – van die Fairtrade-koffieboere teen die hange van Kilimandjaro tot Woolworths se Farming for the Future-groenteplase, die Ayrshire-melkplase, die plase wat Woolworths se plaaseiers produseer en die goedgekeurede visserbote van die Marine Stewardship Council.

Kyk dit hier!

En agter die skerms

Jy kan een van 6 koopbewyse van Woolworths WEN

Jy kan WEN - vul jou besonderhede in