Wen

WEN een van 6 geskenkpakke!

Ons ken Baby Soft® vir jare al as die voorloper in 2-laag-toiletpapier. En nes jy gedink het dit kan nie beter nie, stel hulle hul nuwe Micro-Pillow-tegnologie bekend.

Baby Soft®-toiletpapier is nou sagter as ooit vantevore – só sag dat hulle ‘n nuwe Baby Soft®-karakter bekendstel. Ons het almal lief geraak vir die Labrador-hondjie, Softi, maar hy’t nou ‘n sagter vriendjie bygekry: Shlumfi, die sagter-as-ooit-kat.

So, wie gaan dit wees? Softi of Shlumfi? Help vir Baby Soft®   kies, en jy kan WEN! 

Skryf hieronder in om te WEN.

Nog ‘n kans om te WEN: SMS ‘Softi’ of ‘Shlumfi’ en die unieke kode agterop jou pak Baby Soft®-toiletpapier-promosiepak na 33005. (Geldig vanaf 1 April 2013 tot 31 Julie 2013 – terme en voorwaardes geld.)

Besoek ook www.babysoft.co.za of www.facebook.com/BabySoftSA