Wen

WEN een van 6 Schick-geskenkpakke

Of jy ‘n aan-die-gang-leefstyl het en of jy verkies om jou badtyd rustig deur te bring, Schick Quattro gee jou net wat jy nodig het. Met 4 lemmetjies per skeermes, kan jy verseker dat jou vel sysag bly. Die Schick Quattro-skeermes het ook ‘n veiligheidsomhulsel vir wanneer jy reis.

Daar is ‘n Schick Quattro vir mans en vir vroue en dit is beskikbaar by alle groot supermarkte en apteke teen R39,95.

Schick Quattro vir mans

Staan ‘n kans om een van 6 Schick Quattro-geskenkpakke ter waarde van R500 elk te WEN.