the_golden_secret_100ml_edt_resize
Wen

WEN een van 7 parfuum-geskenkpakke

The Secret, The Golden Secret, Blue Seduction en Seduction in Black is die vier Antonio Banderas-parfuums wat in Juliemaand gevier word.

Besoek een van dié twee winkelsentrums gedurende dié datums en daar wag allerlei verrassings op jou! Kom ervaar die parfuums en kies watter een die beste by jou man of maat sal pas.

16 tot 22 Julie by Clearwater; 23 tot 29 Julie by East Rand Mall

Antonio Banderas


WEN op sarie.com

  • Charmaine

    Ek het n baie goeie man, en dit sal so lekker wees om hom te bederf met een van die geskenkpakke :)

  • Natasja

    My Pa is die mees wonderlikste Pa wat elke dogter kan van droom , en wil baie graag een van die geskenk pakke wen vir hom want hy is my wenner!!!!!!!!!! en my HELD!!!!!!

  • Petro

    Ek wil my man net bederf.

  • Thea

    Ek sal bly wees om so n geskenk pakkie te wen, want my man is goud werd.

  • greg

    ek dink n mens is nooit te oud om te trou nie, so hopelik sal Antonio Banderas my help om n lewensmaat te kry. n mens kan darem droom of hoe ?

  • Nellie

    Blue Seduction sal my mannetjie wakker maak.

  • Veronica

    Ek sal graag my kerel wil verras om een van Antonio se geskenk pakke te wen. Hy sal vreeslik opgewonde wees. Hoop ek is een van die gelukkige wenners!

  • cindy

    Hy is die beste man ,, kon nie vir beter vra nie hy sal sy laaste gee vir my en sou graag vir hom iestsi spesiaal vir hom wou doen of gee net om te se dankie vir als wat hy vir my gee en doen !!!!

  • Sharon

    Ek het die wonderlikste kerel – altyd daar vir my en my dogter. Somtyds wens ek, ek kan net iets doen, of gee, om hom te wys dat ek hom in ons lewe waardeer, want hy verwag nooit niks in ruil vir wat hy vir ons doen nie.