white_9
Wen

WEN een van twee pamperlang-geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk

Dis elke ma se droom om haar gesin altyd eerste te stel. En met luukse Baby Soft ® kan jy nie ‘n fout maak nie. Baby Soft ® is sysag en absorberend.

Baby Soft ® wil jou bederf. Jy kan een van twee luukse geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk wen. In jou geskenkpak is ‘n handdoekmateriaal-japon, twee sysagte handdoeke, pantoffels vir die moeë voete en ‘n nege-pak Baby Soft ® dubbellaag-toiletpapier.

Skryf nou in en laat Baby Soft ® jou ‘n bietjie pamperlang!

  • schantell nortje

    dis al wat ons gebruik

  • kobus

    baie dankie sal graag een van die geskenkpakke wil wen.

  • kobus

    baie dankie sal graag een van die geskenkpakke wil wen.

  • kobus

    baie dankie sal graag een van die geskenkpakke wil wen.

  • kobus

    baie dankie sal graag een van die geskenkpakke wil wen.

  • kobus

    baie dankie sal graag een van die geskenkpakke wil wen.

  • Thea

    Ek is n skrale 12 jaar getroud en is maar oor Baby Soft. In ons begin jare het ons skaars n geldjie gehad om deur die maand te kom en moes behoorlik elke sent omdraai. Dit het my nie gekeer om my geliefkooste Woefie papier aan te koop nie. O ja, dan was daar die oulike woefiepoppies wat soms ingesluit was by die 9 pak!!!

  • Yvonne

    Dis ons no1 keuse!

  • Marilize Mulke

    Ons oorweeg nooit eers ‘n ander produk nie!

  • http://mannapages.com/lynettebooysen Lynette Booysen

    As daar nou een ding is wat my afsit van die lewe is dit om goedkoop papier te koop en die slag as jy dit gebruik jy eintlik meer vat as gewoonlik, daarom het ons van die begin af Baby Soft gekoop, goedkoop koop is duur koop, so ons koop van die begin af reg sonder enige hick-ups. Viva Baby Soft.

  • http://www.capcon.co.za Seruja

    Dis ons no 1 keuse!

  • http://www.farmingsuccess.com Louise Nell

    Die advertensie van die hondjie wat die papier onder die baba se boudjies instoot het my hartsnare aangeroer, toe ontdek ek en my gesin dit is die sagste en gerieflikste toiletpapier beskikbaar

  • Ona Greeff

    Die gaste in ons gastehuis verdien net die heel beste – daarom koop ons sagte Baby Soft toiletpapier vir hulle – en dis nie onderhandelbaar nie!

  • Marinda Rossouw

    Vandat ek Baby Soft ‘n jaar gelede begin gebruik het, kan ek nie waag om enige iets anders te koop vir ons huishouding nie. Ek het voorheen goedkoop toiletpapier aangekoop en my dogtertjie van 8 het omtrent die hele rol afgerol wanneer sy toilet toe gaan, maar nou kom ek baie langer uit vandat ons Baby Soft gebruik en sy is gek oor die toilet papier.
    Dankie vir so ‘n goeie produk….ons is almal mal daaroor!!!

  • bvjazrpo

    COIeeh yswgpfoohpsb, [url=http://lajbhfmuubgw.com/]lajbhfmuubgw[/url], [link=http://otbhexqrkanm.com/]otbhexqrkanm[/link], http://skcyzylutwam.com/