Wen

Wen élke dag ‘n kopie van Joost se nuwe boek

“…. Die volgende ding wat ek onthou, is dat ek êrens in ’n bed wakker geword en daarop aangedring het dat ’n verpleegster die pypies in my keel uithaal. Amor was daar en het vir my gesê: ‘Moenie worry nie, jy kan asemhaal … jy kan asemhaal …’”

Lees deel 1 en deel 2 van die uittreksels uit hoofstuk 31 oor Joost se ineenstorting

WEN!

Vir die volgende 5 dae sal een sarie.com-gebruiker élke dag ‘n getekende eksemplaar van Joost- Spieëlbeeld deur David Gemmell kry. Skryf élke dag in om seker te maak dat dit op jou boekrak beland.

* Joost – Spiëelbeeld (Zebra Press), R189.95. Beskikbaar vanaf 10 November.

Wenner 1: Jackie Labuschagne

Wenner 2: Cheryl du Plessis


  • Nella Crafford

    Amor, ek dink in simpatie aan jou, jou seer en onsekerhede. Ek glo dat jy bid vir wysheid en dat jy dit deur Jesus se wonderlike genade sal ontvang. Al is dit vir my ‘n allerverskriklike iets wat Joost gedoen het, voel ek tog ook jammer vir hom – ek wou dit net nie glo nie en al wat ek nou weet: durf ek klippe gooi! Nie een van ons is volmaak nie. terkteaan beide van julle, asook aan die mense naaste aan jul. Hou vas aan Jesus as jul anker, Hy is tog ons Anker in stormtye.