• Jeannette

    Dit is pragtig, enige van die pryse sal lekker wees om te dra.

  • Erna Trilling

    Baie dankie aan ‘n fantastiese tydskrif soos Sarie om ook aan haar gereelde lesers ‘n kansie gun om ook iets moois te kan wen van Foshini.
    Julle is tops!!!!!