pandora_charm_790590rhl_cmyk_r2795
Wen

Wen élke dag romantiese juweliersware

Sê presies hoe jy voel met Pandora Jewellery se nuwe hartjie-hangertjies, gelukbringers en oorbelle. Jy kan dit meng en pas om jou unieke persoonlikheid te weerspieël. Elke juweelstuk is van 14 karaat-goud, sterlingsilwer en prag-edelstene gemaak en met die hand afgerond. Tog bly dit bekostigbaar.

JY KAN WEN!

Vir die volgende vier dae – 14, 15, 16 en 17 Februarie – gee Pandora élke dag juweliersware ter waarde van R1 500 weg.

Skryf in deur die vorm hieronder in te vul.

*Belangrik: Die juweliersware op die foto’s is slegs ter illustrasie en nie noodwendig in die daaglikse prys ingesluit nie.

Sluitingsdatum: 17 Februarie 2012

Pandora JewelleryPandora JewelleryPandora Jewellery

Besoek ook www.pandora.net of skakel 011 706 2377 om ‘n Pandora-tak naby jou te vind.

  • Linda Laing

    Dis ‘n wonderlike prys en kan met enige kleure gedra word.

  • Irma du Toit

    Die kleurvolle juwele is nie net van hoe kwaliteit gemaak nie, maar die afwerking en grootte daarvan maak dit moontlik dat enige dame dit graag WIL dra. Pragtige juwele wat ‘n uitrusting afrond!! ‘n Valintine’s geskenkie wat ek defnitief SAL waardeer!!

  • Nelly

    Uitsteekende stukke

  • Petro Kleingeld

    Laat jou sommer romanties voel!

  • Susan Owen

    Besondere styl juwele, dit sal my nostalgies laat voel om te dra, baie baie mooi.

  • Judy

    Dis my styl!!!

  • Maryna Mouton

    Tydlose elegansie. So ‘n stukkie blink sal altyd die aandag trek en dalk nog eendag ‘n erfstuk word!!

  • olga

    My gunsteling vorm is die hart en die juwele laat my dink aand ‘n koel bries op ‘n somersdag. Wil graag die koue juweel teen my vel voel. Mal oor die ontwerpe!

  • a staegemann

    ek is mal oor mooi juwele :)

  • Elke

    Dit is regtig pragtig

  • R Prinsloo

    Baie mooi! Wie sal nie graag met sulke juwele gesien wil word nie? Sal dit met grasie kan dra!!

  • Sonja van Vliet

    Ek hou baie daarvan!

  • annie

    ek hou van die styl

  • maristha

    Vroulik en SPESIAAL

  • Carmen

    Mooi…! ;)

  • antonette

    ongelooflik om nog sulke gelukkies te kry

  • Mathilda Bezuidenhout

    baie besonders!

  • Chrystelle Croukamp

    Dit is pragtig en dit sal so lekker wees om iets vir myself te gee vir my 20ste huweliksherdenking op 29 Feb.

  • Antjie Roux

    Dit sal lekker wees om sulke fancy juweliersware hier in die woestyn te kan dra.

  • Elmare Van Vuuren

    So mooi…..sien my, lief my, mooi……..

  • Marlaine Reynders

    Pragtig, en ‘n Super prys om te wen!!! Sal enige vrou soos ‘n prinses laat voel!!! ;-))

  • karin thomas

    Dit rond enige uitrusting perfek af, formeel of informeel.

  • Sylvia Botha

    Dis pragstukke!

  • Marie le Grange

    Hierdie Pandora Juwele sal elke kledingstuk in my kas komplimenteer en is asemrowend. Dit beeld vroulikheid en n sagtheid en baie goeie gehalte uit. Dit kan nie anders as om n dame in n ander klas te laat voel en lyk nie – vêr bo die res. As die prentjie so ryk en asemrowend lyk kan ek my net indink hoe wonderlik die werklike juweelstuk gaan lyk.

  • Petronel

    Fraai en vroulik!

  • Esmarie le Roux

    Ek is ingesluk in die romantiese juwele en fantasie wereld van Pandora! Dis "speels", maar ook stylvol genoeg! Van baie kleins af, om die waarheid te se, vandat ek kan onthou, kon ek my Mams se juwele nie uitlos nie! Dink net hoe lekker ek met "Pandora" se juweliersware sal kan meng en pas! Is daar iets dalk vir my uit Pandora se "box"?

  • Bernadette

    Dit is beslus besonderse stukke!!

  • Anne-Marie van Yken

    Dit is werklik so mooi. Die sleutelhouer hier bo is besonders mooi. ‘n Geskenk so na ‘n vrou se hart! ?

  • Sarie v Niekerk

    Pandora juwele is pragtig,duursaam, veelsydig en stylvol ontwerp, daarom
    sal dit gemaklik met enige uitrusting gedra kan word.

  • Coba Badenhorst

    Sal regtig kan spog met styl!!

  • Charmaine Retief

    Pragtige juwele

  • Rietjie van Vuuren

    Baie, baie mooi, veral die pienk stene!!

  • Ansie

    Baie oulike konsep, ek het al van hulle oorbelle en charms.
    Hulle silwer armbande is ook besonders.

  • Ilse Diedericks

    Besondere juwele, sal wat wil gee om dit te kan dra!!

  • Veronica Taljaard

    Pragtige stukke juweliersware!!! Dis ekke! Hoop ek is die gelukkige een. Dankie vir die geleentheid om deel te neem. Groetnis.

  • Liande

    ongelooflik mooi!!! Hoop ek kan dit wen- ek sal dit net so vir my ma gee- hulle het die naweek in hulle huis in gebreek en AL haar juwele gesteel en dit was nie verseker nie!!

  • Louise Erasmus

    DIT IS ONGELOOFLIK MOOI! SAL DIT MET STYL DRA!

  • Leslie Louw

    Net mooi genoeg vir my en dankie vir die geleentheid om dit te kan bewonder………..en boonop nog te wen.

  • Marina Combrink

    Ek is mal daaroor

  • Vanessa Christiane

    Stunning prize – would love to be in line to win such beautifully crafted jewellery.

  • Ona Greeff

    Stylvol en byderwets – beslis ‘n aanwins vir my juwele laai!