20min_seabass_173
Wen

Wen Jamie Oliver se gewilde kookboek – slegs vandag!

Die 30-minute-etes-konsep is in die kookboek asook ‘n gewilde TV-reeks vervat – nóú ook elke Dinsdagaand hier by ons om 8 nm en 8:25 nm op BBC Lifestyle (kanaal 180 op DStv) te sien.

Hy glo dat te min tyd of ‘n tekort aan selfvertroue in die kombuis nie in die pad van goeie, koesterkos hoef te staan nie. In die TV-reeks én kookboek help hy met resepte vir voor- en nageregte, slaaie, bykos en selfs drankies – elk met ‘n tikkie Jamie uniekheid. Hy deel smuldisse soos piri piri-hoender, spinasie-en-feta-filopastei en sampioen-risotto.

Kyk en kook saam:

Jamie’s 30 Minute Meals

BBC Lifestyle (kanaal 180 op DStv)

Elke Dinsdag om 8 nm en 8:25 nm

JY KAN WEN!

Slegs op Dinsdag 20 Maart kan 1 gelukkige sarie.com-gebruiker ‘n eksemplaar van die Jamie Oliver 30 Minute Meals Cookbook ter waarde van R470 wen.

Vul die vorm hieronder in om in te skryf!

Sluitingsdatum: Dinsdag 20 Maart om middernag.

Wedstrydreëls

Jamie Oliver se 30 Minute Meals

  • Hester Botha

    Baie dankie vir ‘n wonderlike tydskrif

  • Nella Prinsloo

    Sarie, my vriendin!!

  • Anna-Marie de Bruyn

    Vandat ek kan onthou as kind in die vroeer en laat 80’s het my ma elke maand die Sarie gekoop.

  • Denise Barnardo

    Sarie my redder uit baie penaries.

  • Tania

    Fantastiese tydskrif met artikels wat altyd interessante inligting het.

  • Bettie

    Sarie is TOPS

  • adele

    Baie dankie vir n uitstekende tydskrif.Hoop ek is gelukkig vandag!!!!! Ek is mal oor sy resepte dis is fantasties wow!!

  • Mariza

    Wat ‘n wonderlike geleentheid om twee "stunning" boeke te lees.

  • Anel Naude

    Ag, ek wens ek wen die boek…

  • Pikkie Rebello

    DANKIE VIR WONDERLIKE KOMPETISIES.ALTYD IETS OM NA UITTESIEN.

  • Lettie Cronje

    Vir jare is Sarie my vriendin veral haar kosprogram

  • nina

    O’lovit!!!

  • Magdalena

    Wow wens ek het Jamie se kookvernuf gehad. Hy is net ongelooflik en laat alles so maklik lyk.

  • Renee Schoombee

    Sarie, jy is my jarelange getroue vriendin !

  • Ivanda Hunt

    My dogter is mal oor Jamie Oliver. As ek wen sal dit ‘n groot geskenk vir haar wees!

  • Santjie

    Sarie is altyd ‘n groot insperasie in my lewe. Dankie!!

  • Suzette

    Sal baie graag soos hy wil kook.

  • Elbie Adendorff

    Ek is mal oor Sarie!

  • Sandra van Tonder

    Sarie ek het daai kookboek dringend nodig asseblief!!!

  • corne Lewis

    sal dit geniet om die kookboek te besit, is mal oor sy kookprogramme op tv

  • Annelene Crafford

    Ek is al baie jare ‘n getroue intekenaar van Sarie, party
    keer was dit moeilik om Sarie te koop met die kinders wat in die huis was maar ek moes net eenvoudig elke maand my Sarie he! My gesin het geweet dis Ma se groot bederf! Dankie vir ‘n uitstekende tydskrif waarsonder ek my lewe nie kan voorstel nie!!

  • Christa van der Walt

    Oe….dis nou n prys om te wen!!!!! Ek hou al my duime vas!!!!!

  • Eleen Blaeser

    WEns ek kan dit wen vir my sus. Sy begeer die boek.
    Sys ‘n wonderlike kok, daar is altyd plek vir nog
    een aan haar tafel.

  • Maryke van SARIE

    Julle moet asb die inskryfvorm hierbo invul om in aanmerking te kom vir die prys. Kommentare tel ongelukkig nie!

  • Aaltje

    Sal graag die boek wil wen om vir my seun te gee, hy het Januarie begin werk as ‘Inhouse Trainee’ sjef. Al wat hy nog ooit wou wees is ‘n sjef en hy het groot bewondering vir Jamie!

  • Hannah Langenhoven

    wonderlike tydskrif – bobaas Sarie

  • Susan Owen

    Wens ek kon so kook! Tyd is so kosbaar as ek in 30 min kon kook soos hy dink net hoe baie tyd ek het vir ander dinge en my gesin! Dan noem ek myself sommer Jamina Olivier!

  • Anelize Hendrikz

    Wel as Jamie Oliver sy boek moes uitgee in Suid-Afrika sou die beste titel vir die boek gewees het:

    HAP EN TRAP

    Dis waarvan ek hou, goeie bestandele, vinnig en maklik!

  • Riana le Roux

    Dit sal wonderlik wees om die kookboek te besit – tyd en selfvertroue baie min vir kosmaak.

  • Michelle

    Sy kookboek uitverkoop in Upington! Sal dit vreeslik graag wil hê

  • Danelda van der Merwe

    Die woorde Jamie Oliver sê dit reeds…..wonderlik!

  • Marlene Snyman

    Wou nog altyd soos Jamie kook!!

  • Anelize Hendrikz

    Ek sou so graag hierdie ‘Hap en Trap’ boek wou wen, ek is nie veel van ‘n kok nie maar is baie gewillig om te probeer en is baie lus vir kook!

  • Christie-Anne Wolmarans

    Ek is ‘n foody en kyk al jare na sy tv program,sal daarvan hou om sy vinnige metodes uit te toets! In vandag se vinnige lewe is alles vinnig en kits maar hy hou dit vars en organies. Sal lekker wees om sy boek te kan he en uittoets!

  • Jackie coetzee

    Verslaaf aan Sarie………. kry ontrekkings simptome sonder "haar"… dankie julle is great!!!!!!!!!

  • magda

    Mal oor Sarie kan nie daar sonder nie.

  • Helena Br

    Oe, mal daaroor om Jamie se program te kyk – hy laat kook so maklik & lekker lyk! Ha ha, verkyk & verlustig my so dat ek altyd vergeet om die resepte neer te skryf… so die boek sal heerlik wees om te kry. Dankie SARIE vir die mooi tydskrif, lekker artikels, goeie wenke en allerlei plesiere – in my eie liewe Afrikaanse taal. xoxo

  • Narina

    SARIE IS DIE BESTE!

  • BEA EILLERT

    Sarie is die beste tydskrif op die mark en Jamie Oliver die beste chef! Sjoe wat n kombinasie. Dankie vir al die artikels en interessanthede wat julle elke maand vir ons op ons koffie tafel sit. Sonder dit kan ek nie funksioneer nie!

  • Tharien Nel

    Hou altwee duime vas!

  • Salome

    Nuwe intekenaar sedert Februarie, en kan nie wag vir volgende uitgawe nie.

  • MARLIZE Nel

    :-)

  • Nakkie Roberts

    Die beste vriendin sy laat jou nooit in die steek nie, is altyd daar in nood en daaglikse behoeftes. Baie dankie my vriendin jy is wonderlike met wonderlike inspirerende gedagtes, hulp en leesstof.

  • Cathy

    Sarie BO!!!!!

  • Henriette MacRae

    Dankie Sarie dat ek kan deelneem aan julle Kompetisie! Ek is ‘n groot Jamie aanhanger en geniet sy Kosprogramme! Hy is so talentvol!! Dankie ook vir ‘n wonderlIke Tydskrif!!

  • Susan Freysen

    Beste tydskrif op die mark. Ure se genot.

  • Heila

    Lees net Sarie tydskrif

  • Ria

    Dit sal darem baie lekker wees om iets te wen!!!maar ek sal die boek vir my dogter gee sy is mal oor sy manier van kook.

  • Janie Siebert

    Wonderful reading for an ‘Engelse meisie’ to keep up with a touch of ‘TweeTaaligheid!!’ :-))

  • Coreen

    Wen so min iets, die sal baie spesiaal wees.

  • eleen blaeser

    Wil dit graag vir my sus wen. sy is mal oor hom. Daar is
    altyd plek vir nog iemand aan haar tafel

  • Rene Kidd

    Ag dit sal so wonderlik wees om te wen!!!!!!!!!! Ek kook uit Sarie kos al vir baie lank!!!

  • Rene Kidd

    Baie dankie vir die absolute leesfees elke maand!! Ag en ek moet net sê ek love Kaalkop en lees altyd maar altyd eerste Michelle se halo brief en dan Kaalkop!!

  • Dene

    Groot fan !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Alfreda

    Asseblief,ek kyk sy 30 minute meals gereeld!!!

  • Elma Crafford

    dit gaan my lewe baie makliker maak.

  • Terèza

    Die boek is myne!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Susan

    As ek ooit eendag engeland toe gaan sal ek graag by restaurant wil gaan eet of hom dalk persoonlik ontmoet

  • Elzaan

    Ek LoVE Jamie Oliver en sal graag die 30minute meals wil las by my collection – dit sal my totaal van Jamie Oliver resepte boeke na 10 bring! Sy boeke is ook meer as net ‘n resepte boek, vir my is dit soos ‘n storie boek!

  • Sandra rossouw

    Ek hou nie van kosmaak nie, 30 min meals klink ideaal!!

  • Elsa Van schalkwyk

    Wil Baie Baie graag die boek wen!

  • Christa van der Walt

    Groot ‘seblief se hierdie week hy’s myne!!!!!!

  • Christel Brand

    Ek is mal oor die program! Ek "pvr" dit en kyk dan laatnag wanneer ek nie kan slaap nie! Ek besit nog net een van Jamie se boeke. Ek wil hierdie een bitter graag he.

  • Katy

    Jamie is soos Sarie,
    ALTYD ‘n inspirasie!

  • Esther

    Met jamie se boek gaan ek sooo lekker kook!

  • Marina Erasmus

    Ek ken Sarie se Bobotie-Koning.Met die boek kanek hom nooi vir ete