23_ring_0000
Wen

WEN juweliersware vir Valentynsdag met Semi-soet-fliek

Waaroor gaan Semi-soet?

Selferkende werkholis Jaci van Jaarsveld sal alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur ‘n genadelose sakeman bekend as ‘The Jackal’. Haar enigste hoop is om ‘n groot kontrak los te slaan vir ‘n wynlandgoed wat hul wyne internasionaal wil bemark. Makliker gesê as gedaan, veral as die wynboer vereis dat die persoon wat sy wyn gaan bemark in ‘n gevestigde liefdesverhouding moet wees.  

Uit desperaatheid besluit Jaci om ‘n model te huur om hom voor te doen as haar verloofde. Gevolglik neem sy aan dat die eerste aantreklike man wat by hul kantore instap deur die modelagentskap gestuur is.

Als blyk seepglad te verloop met die ontmoeting met die wynboer, totdat hy vir Jaci en haar ‘verloofde’ wynplaas toe nooi vir ‘n naweek waartydens sy teen die opposisie moet meeding vir die kontrak. En wie is die opposisie? Jaci se eks-verloofde, Markus Rossouw.
 
Net wanneer Jaci dink dat sy in volle beheer is besef sy dat haar kamstige verloofde, JP, die einste ‘Jackal’ is wat haar maatskappy probeer sink …

JY KAN WEN!

Galaxy & Co. se Blou stel
Silwerring met sirkoonsteen
Silwerketting met sirkoonsteen-hangertjie
Silwer-oorbelle met sirkoonsteen

Galaxy & Co. se Pienk stel
Silwerring met sirkoonsteen
Silwerketting met sirkoonsteen-hangertjie

Kyk die voorprent van semi-soet

  • Olga du Preez

    Die sal mooi lyk vir my uittusting wat ek binne kort gaan dra na ‘n geleenheid.

    SJOE!!!!

  • M Erasmus

    What a great gift to win for my wife on Valentines day!!!

  • Susan Owen

    Smaragrooi, mooi ryp kleur vir Valentynsdag!

  • Melanie de klerk

    I havent received anything special lately…… but these jewels will do the trick

  • Liiza

    Dit is pragtige ontwerpe! Ek wen nooit iets nie maar probeer maar weereens…

  • Sonja

    Dit sal die ideale geskenk wees vir my huweliksherdenking op Valentynsdag!

  • trix

    ag ek het so lank laas iets gekry vir valentines dag… sal dit nie ‘n wonderlike geskenk vir myself wees nie!!!!!!

  • Alta Pretorius

    Het na 12 jaar alleen, op 59 jarige ouderdom die liefde van my lewe ontmoet, Sal dit nie wonderlik wees om te kan wen?

  • Wilna

    Sjoe dit is pragtig sal wat wil gee om sulke mooi juwele te hê.

  • Wilna

    Baie, baie mooi juwele sal wat wil gee vir so ‘n stukkie van dit.

  • Joeline

    Een woord – Asemrowend!

  • Suzette Bubalo

    Valentynsdag sal ekstra spesiaal wees dié jaar met so ñ prag-juwelierstuk!

  • Janita

    Aaw ek sal wat wou gee om so iets pragtigs te wen my valintine is maar broke hehe xxx

  • Douleen

    Perfek vir Valentynsdag!

  • Veronica Taljaard

    Omdat my man vandag, 8 Februarie verjaar en ekke die 21ste, is dit net ‘n lekker kuieraand by die huis met iets spesiaals vir hom omdat hy my altyd bederf(So terloops, ekke word dan 60)

  • Veronica Taljaard

    Ek het nie gese nie maar watter vrou sal nou nie omgee vir ‘n mooi stuk juweliersware nie. Stunning stukke juwele

  • Jennifer Mynhardt

    Dis pragtig femina flambuljant te pragtig vir woorde!!!!!

  • marinette

    dis pragtig!!

  • Vicki Swart

    Enige vrou hou van mooi juwele. Wat n nice geskenk om te wen. Ek self het nog nooit iets gewen nie, maar hierdie eleentheid gaan ek nie laat verbygaan nie.

  • Ilonel Steyn

    Sjoe! Valentynsdag sal glad nie vaal wees hiermee nie! Ek sal soos Elizabeth Taylor voel met sulke mooi juwele! Diamonds ARE a girl’s best friend!!!

  • Suzette Walsh

    Ongelooflik mooi, dit sal sowaar ‘n skitter geskenk wees. Sterkte aan almal wat deelneem!!

  • Lelanie Pienaar

    Het nog nooit iets gewen nied ie juwele is pragtig.

  • Theresa Schoeman

    Eks klaar verlief op daai stukkie juwele, kannie wag nie!

  • Noeline

    Sommer opgewonde!!!WENS ek wen ! ! ! ! !

  • VEDRA SANTILLI

    Sjoe ek het nog nooit iets gewen nie, en kort beslis so iets, stunning! Sal my uitrusting volkome afrond. Dankie Sarie!

  • Coba Badenhorst

    Ek sal tevrede wees om te wen!

  • Renata Faurie

    My pa noem my vanaf ek ‘n kind was "tannie goue tandjies" omdat ek so ongelooflik mal is oor juwele.
    ‘n Mooi stuukie juweel maak enige uitrusting net perfek!!

    Die is ‘n ongelooflik geskenk vir enige iemand! En iets wat ek vir my al lankal sal gekoop het as ek die geldjies gehad het

  • Shell-Marie

    Ek was in n 5jaar verhouding en hierdie gaan die eerste jaar,sedert 2011 wees, wat ek nie "my spesiale" iemand gaan he om dit mee te deel nie.. Dit was nie die plan om aleen te wees nie, maar ek weet dit is beter as om vir 5jaar lank te dink als is so mooi en dan uittevind, jy is een van 2!!

    Dit is pragtige stelle en ek glo dit gaan n welverdiende vrou se hart laat skitter hierdie maand..

  • Ruline

    Ek het jare laas juweliersware as geskenk gekry…

  • Verna Venter

    Kan net lekker wees om so n verrassing te kry!

  • madelaine

    PRAGTIG!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! En blou is my verjaarsdag steen,ek sal wat wou gee om dit te wen. Ek’t nog nooit ‘n valentines geskenk gekry nie, dit sal my eerste wees. Groot hoop.

  • Rita Jacobs

    Beautiful pragtige geskenk!

  • Annatjie

    Probeer is die beste geweer

  • Magdel

    Ek hou duim vas!

  • Petro

    Nog nooit n geskenk gekry vir Valentynsdag nie.

  • Esme vd Walt

    so mooi – dit slaan my asem weg!!! ek hou STYF duime vas en al my tone!!!

  • Gerdi Rey

    SO PRAGTIG DIT SLAAN MY ASEM WEG. BAIE MOOI!!!!

  • LML

    Nico Panagio – sooooo …. handsome …..

  • Thea

    Dit sal my dag maak om so mooi juweliersware te wen!

  • Sune Bruwer

    Pretty pretty pretty!!!

  • Andrew Henegan

    Net vir my mooi vrou!
    Maak hierdie Valentynsdag ekstra spesiaal vir ons :D

  • Sonja van der Merwe

    DIe juwele is beeldskoon dit is perfek vir enige geleentheid

  • Elsabe

    Elke vrou se droom!!!

  • Elsie

    Dit sal darem baie lekker wees om iets so mooi te kan hê.

  • Susan

    Dit is pragtig. Sal heerlik wees om dit te dra.

  • Antoinette

    Ek beplan juis om op valantynsdag te trou. Dit sal uistekend wees. Ek het reeds nie n ring nie

  • Rita Roberts

    Wow, dit sal ekstra lekker wees om die pragtige juweliersware te wen!!