0000104046_resized_capehomemakersexpo
Wen

Wen kaartjies na die Cape Homemakers Expo

Die nuutste neigings vir dekor en bykomstighede vir jou huis én tuin sal daar besigtig kan word. Met meer as 300 stalletjies is dit die perfekte plek vir al die huis-inspirasie waarvoor jy kan wens.

Kom geniet die kans om nuwe idees vir elke vertrek in jou huis te kry, produkte met mekaar te vergelyk en nuwe produkte te ontdek. Alles onder een dak!

20 gelukkige lesers kan dubbelkaartjies wen na die geleentheid. Antwoord net die vraag hier onder, en vul die vorm in.

Die Ekspo is oop vanaf 10:00 tot 20:00 vanaf 1-4 September by die KIKS (Kaapse Internasionale Konvensiesentrum).

Ingang is R55 vir volwassenes, R35 vir pensionarisse en toegang vir kinders onder 12 is gratis.

Vir meer inligting besoek : www.homemakersonline.co.za

  • Amelia Ireton

    ooooooooooh dit sal awesome wees as ek dit wen , baie dankie , julle is tops !

  • Bettie Wolmarans

    Op hierdie YSKOUE *Lentedag*, sal dit my hart sommer WARM maak as ek ‘n kaartjie kan wen !!!!

  • Rose-Marie van Vuuren

    Dit is beslis nie aldag wat mens die geleentheid kry om so ‘n Expo by te woon nie, vir my sal dit absoluut gaan oor die ongelooflike inspirasie wat ek daaruit sal kry. Vol nuwe vars idees help jou om weer ‘n vaal ruimte mooi te kan maak.

  • Alida Müller

    Ek hoop my inskrywing is toe in ag geneem @Sarie Ek het my morsdood gesukkel en vyf keer ingeskryf sonder sukses Baie dankie