mka2011_2
Wen

WEN kaartjies na die MK-toekennings 2011

Die MK-toekennings 2011 is die grootste show van die jaar en vind Saterdag 26 Februarie in Kaapstad plaas. Die beste Suid-Afrikaanse en internasionale rock bands staan elk ‘n kans om ‘n gesogte MK-toekenning te wen. Daar is in totaal 61 nominasies binne die 13 kategorieë.

Jy kan een van 4 kaartjies na die toekenningsgeleentheid WEN, vul die kompetisievorm hieronder in.

Maak gereed vir lewendige optredes deur Foto na Dans, Zebra and Giraffe, Die Heuwels Fantasties ft. Thieve, Jack Parrow ft. JR, Prime Circle en die Best Live Act  - as voted for by the fans. En as dit nie genoeg is nie, sal Corné en Twakkie jou verseker laat lag.

Die toekenningsgeleentheid vind plaas op Saterdag 26 Februarie by KIKS in Kaapstad. Kaartjies is by Ticketbreak beskikbaar en kos R50 om te staan en R100 om te sit. Hierdie kaartjie laat jou ook in by die after party. So spring in daai partytjieklere!

Gaan lees meer oor die MK-toekennings en nominasies by mkawards.co.za