shimcancervive_pic4
Wen

WEN kaartjies vir Suidoosterfees-vertoning

Die kaartjies is vir Woensdag 15 Februarie 2012 om 21.00 en Saterdag 18 Februarie 2012 om 14.30.  Albei vertonings vind plaas by die Artscape Arena.
 
Tesame met verskeie kwessies rakende die bra, takel Howzit my Bra ook die onderwerp van borskanker en gee ’n stem aan diegene wat die gevreesde siekte oorleef het.
 
Besprekings vir dié stuk, is reeds oop by Computicket. Skakel 021 446 1558 of stuur e-pos na suidooster@media24.com. Volg die fees by www.facebook.com/Suidoosterfees vir feesnuus en meer.
 
* Die Suidoosterfees is van 14 tot 19 Februarie by Artscape. Die volledige program is 25 November beskikbaar. Hou die fees se webwerf, www.suidoosterfees.co.za, en die pers dop vir meer besonderhede.

Suidoosterfees 

  • Sarie van Niekerk

    Dankbaar vir hierdie vertoning wat ek glo op humoristiese
    en ernstige trant gehou gaan word.