sr1108la_creuset_8_shad
Wen

Wen kleurryke erdeware

Le Creuset se produkte blom in verskillende kleure en sal enige tafel feestelik laat lyk. Die reeks erdeware is feitlik nie-poreus, duursaam en bestand teen stampplekke omdat dit vier keer tydens vervaardiging gebak is. Daarby is dit bedek met ’n dubbele laag glasemalje.

Die resultaat is ’n versameling kookware wat nie net goed lyk nie, maar wat ook buitengewoon goed kook! Le Creuset se tradisionele erdeware is boonop geskik vir die oond én vir mikrogolf.

Espresso-beker Espresso-beker Espresso-beker

Die pryse

  • 32 cm-opdienbak: Die nuwe Caribbean Blue-opdienbak kan gebruik word vir bak, geregte voorsit of selfs marineer. Geskik vir die skottelgoedmasjien (maar nie vir die kookplaat nie).
  • Pasta-/opdienbak: Die veelsydige bak is mooi genoeg vir enige van jou spesiale skeppings in die kombuis.
  • Stamper en vysel: Die 0,5 literinhoudsmaat bied ruimte vir fynmaak, byvoeg en roer.
  • 4 x espresso-bekers: Met sulke stylvolle bekers sal jy beslis jou vriendinne wil nooi.
  • Ketel met fluit: Sit die tradisioneel gestileerde ketel op die plaat en hoor net hoe fluit hy!

Pasta/Opdienbak

SMS EN NEEM DEEL

 
SMS die antwoord (geen leestekens) gevolg deur jou naam, van, ID-nommer, telefoonnommer, e-pos- en posadres na die nommer 45510. (’n Tarief van R1,50 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM

31 Augustus 2011

Die wenner sal teen 14 September 2011 telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.

VIR MEER INLIGTING:

Besoek www.lecreuset.co.za of skakel 0861 77 33 21.

  • Charlotte Pretorius

    Dis nog altyd my droom om sulke mooi kombuisgoed te besit!

  • Theresa Grobbelaar

    Sal graag my kombuis wil versier met die kleurryke reeks kombuisware!

  • Theresa Schoeman

    Sjoe die Le Creuset stel sal perfek in my nuwe kombuis inpas!! Sal baie graag dit wil wen, baie dankie Sarie vir puik leesstof!

  • Erna Trilling

    Sjoe, hoe verlang ek terug na my ouma se kombuis
    Toetentyd het haar breekware net so gelyk, waarop sy so trots was.
    As oupa wou koffie hê het sy so "gebrag" met haar mooi ketel op die koolstoof
    Sou wat wou gee om ook so ‘n ketel te kan besit..

  • Erna Trilling

    hoop my wens word waar om die ketel op die stoof te kan sit en hoor hoe dit fluit en my roep om ‘n koppie koffie uit die pragstuk te kan skink

  • Mildred Coetzee

    oooo ek is mal oor die kleure !! Ek soek ook al langkal sulke mooi kombuisware !

  • Rita Ungerer

    Ek is gek na die Rooi ketel.

  • Felicity Rossouw

    Die kleure is pragtig – skakerings pas goed by mekaar, jy hoef nie alles in dieselfde kleur te koop nie – hoe bonter hoe mooier!!

  • Natasha

    Dit sal beslis ‘n verskil in my kombuis maak!

  • Burger

    Pronkstukke – dit sal handig te pas in my kombuis wees!!!

  • Cani Barnard

    WOW, as ek dit maar net kan WEN!!

  • Marietta Theron

    Ag wat sou ek nie gee vir die hele reeks Le Creuset nie!!!

  • Elsabe

    Ek is ‘n regte vaal muis. Alles is under stated, klere, grimering, binneversiering vir my woonplek. Regte melkkoffie kleure met baie rroom. Selfs my kombuis: omdat die hele uitleg moet saamsmelt. Ek hou nie van ‘besige’ bont lap nie. Soek altyd iets aards en kalm. Maar hierdie rooie en bloue laat my warm voel. Gek gek daarna. As ek nie wen nie, gaan ek beslis maandeliks bele in ‘n stuk. Dit is verseker. Dankie Sarie, vir jou volgehoue styl. Ek gaan beslis ook inteken op jou sodat ek maandeliks jou in my posbus kan kry.

  • Veronica Saayman

    Dit sal wonderlik wees om die Le creuset te wen!!!

  • Irma du Toit

    Wat ‘n voorreg en plesier sal dit nie wees om sulke unieke en kleurvolle produkte in jou kombuis te kan gebruik nie!

  • Colette Botha

    Oe la la! My kombuis sal soos ‘n "Master Chef"- Kombuis lyk met die stunning erdeware!

  • Leonie Davids-Ambraal

    oh, ek raak so opgewonde as ek die reeks sien, ek sal nie weet watter kleur om te vat nie, dit is so mooi!

  • Leonie Davids-Ambraal

    oh, ek raak so opgewonde as ek die reeks sien, ek sal nie weet watter kleur om te vat nie, dit is so mooi!

  • Leonie Davids-Ambraal

    oh, ek raak so opgewonde as ek die reeks sien, ek sal nie weet watter kleur om te vat nie, dit is so mooi!

  • Leonie Davids-Ambraal

    oh, ek raak so opgewonde as ek die reeks sien, ek sal nie weet watter kleur om te vat nie, dit is so mooi!

  • Leonie Davids-Ambraal

    oh, ek raak so opgewonde as ek die reeks sien, ek sal nie weet watter kleur om te vat nie, dit is so mooi!

  • Leonie Davids-Ambraal

    oh, ek raak so opgewonde as ek die reeks sien, ek sal nie weet watter kleur om te vat nie, dit is so mooi!

  • Dee

    I walk past the Le Creuset shop in Bedfordview every so often. Each time I say the same thing. "ahhh if only I could have one of those."…

  • Jenny Brink

    Pragtig moet dit wen!

  • andtoinette

    sal dit nie ‘n fees wees om Le Creuset in my kombuis te he nie!!!

  • Hanna Pieterse

    My jongste broer gaan huis opsit, en ek weet daqt hierdie die ideale geskenk vir hom gaan wees. Dit is absoluut pragtig.

  • Johlene du Toit

    Sal lekker wees om dit te kan wen en ‘n aanwins wees in ‘n vaal kombuis.

  • Benita

    My kombuis "hunker en smag" na sulke veelgesogte erdeware!!!!

  • Esmi

    So ‘n mooi & kleurvolle reuks sal perfek in my kompas wees.

  • Sonja Strauss

    Niks is mooier of meer inspirerend as Le Creuset se kombuisgoed nie – kyk dan net hoe praat daardie rooi ketel met my! Ek ruik al die koffie en hoor al die heerlike gebabbel van kuiermense …

  • Susanna

    na 17 jaar pas niks regtig meer bymekaar nie, sal lekker wees om die reeks in my kombuis uit te pak. MMMMMM!!!

  • Madeleine

    Ek dink dit is ‘n slag my beurt om te wen! Hierdie sal ‘n goeie keuse vir ‘n wenslag wees.

  • Michelle TerreBlanchè

    Wow!!! Ek sal op en af spring van opgeborrelde blydskap as ek hierdie mag/kan wen. Le Creuset is net absoluut "stunning" !!!!!!!!!! Ek hou al my duime en tone vas – hierdie is n moet he!!!

  • dino wessels

    sarie is wonderlik om te lees

  • Terésa Erwee

    WOW! Was nog altyd mal oor sulke helder kleure vir my kombuis! Wonderlike geskenkpak!

  • Elize J V Rensburg – Brits

    Elize J V Rensburg

    As ek dit maar net kan WEN!! Dit sal wonderlik wees om die Le creuset te wen!!!

  • Marelise

    Dit is pragtig!!

  • Francis Opperman

    Die reeks is pragtig!

  • Sandra Gerber

    Ek en my kombuis kan doen met kleur. Die fluitende rooi ketel steel ook my hart. (:

  • Hildegard

    Ek sou dit graag wou aankoop maar om dit te wen sal soveel lekkerder wees!

  • Ronel Nell

    Dis absoluut pragtig, en so kleurvol! Dit sal enige kombuis ophelder!!!

  • Annemarie de Muelenaere

    Toe ek daai stamper en vysel sien, MOET ek net inskryf…kan ek ‘n groene kry asseblief! :-)

  • Almarie Wandrag

    Daardie Koffie kan / ketel!! Man dit is nou regtig presies wat ek wil he en in die regte kleur.

  • cindy

    sit al vi 3 maande met die Catalogue op my tafel ,wag net vi die regte tyd om te begin met my eerste aankope van die Le Creuset kombuis gereedskap …….wie weet dalk kan ek dit nou wen ..sal dit nie wonderlik wees nie .*jumping*

  • Engel

    Jip, Sarie, jy maak van ons almal voorvrouens, hou so aan

  • charlene

    Lyk pragtig! Sal graag dit wil uitstal in my kombuis vir almal om te sien!

  • Gideon Steyn

    Kook met Le Creuset kookware ….dit maak n verskil!

  • Tess Le Roux

    Die versameling sal nou puik vertoon in my "country" kombuisie!

  • Hanlie

    Het na 30 jaar! nuwe kombuiskaste gekry. Die droom sal voltooi wees met nuwe kombuisware waarvan mens net altyd hoor.