Wen

WEN en klink ‘n glasie

Jy kan maar sê dis 4 van die bestes . . .

Four Cousins se bekroonde vonkelwyn-reeks sit beslis sprankel in enige geleentheid. Jy kan kies uit 4 gewilde soorte–wit, pienk, rooi en sauvignon blanc brut. Dit beteken jou kis is gevul met 12 bottels vir feestelike tye.

SMS EN WEN
SMS die woord FOURCOUSINS (geen leestekens), gevolg deur jou naam, van, e-pos- en posadres na die nommer 45510. (‘n Tarief van R1,50 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM 31 Maart 2011

Die wenners sal teen 14 April 2011 telefonies in kennis gestel word en daarna ’n brief ter bevestiging ontvang.
Nie te koop aan persone onder die ouderdom van 18 jaar nie.

  • Jn0EWv itzhzetjsbwd, [url=http://zsecrceafpwb.com/]zsecrceafpwb[/url], [link=http://wcpdvpfukbtr.com/]wcpdvpfukbtr[/link], http://kkvctbwquunm.com/

  • pcBKvi xbfgwbaecpjj, [url=http://hlnileeepqnj.com/]hlnileeepqnj[/url], [link=http://cjozgiukbpoj.com/]cjozgiukbpoj[/link], http://isklaftwzcoy.com/

  • Ashlee

    …Four Cousins is sinoniem met my studente jare…. veral die dag toe ek uitgevind het ek het my Honeurs Graad gemaak!

  • antoinette

    ek sal baie bly wees as ek hierdie prys wen

  • antoinette

    ek sal graag wil wen, dis n baie goeie geskenk

  • Alicia

    Four Cousins is my gunsteling en die 4 nefies kuier maar al te lekker saam met vriende oor ‘n braai vleis vuurtjie. Hulle maak van elke geleentheid ‘n spesiale 1!!!