kwv_10_year_old_brandy
Wen

Wen KWV 10 jaar oud-brandewyn

Die feestyd is om die draai. Skop dié jolige seisoen af deur jouself met ‘n spesiale geskenk te bederf: KWV Brandewyn gee vier Kersgeskenkpakkies ter waarde van R500 weg!

Elke geskenkpak bevat ‘n bottel van die KWV se tien jaar oud-brandewyn, in elegante Kersverpakking toegedraai, en ‘n verskeidenheid spesiale lekkernye om jou in die bui vir feesvieringe te kry.

KWV se tien jaar oud-brandewyn is tydloos, klassiek en van die hoogste gehalte. Dis duidelik dat daar baie passie en toewyding in elke bottel gaan om die beste smaak, geur en konsekwentheid te waarborg.

Sluitingsdatum: Vrydag, 11 Desember

Wedstrydreëls

  • Antoinette

    Ek het paar jaar terug by KWV Paarl gewerk en dit sal nogal lekker wees om weer een van hul produkte te kan wen.

  • Marisa

    My man sal baie in sy skik wees as ek vir hom hierdie KWV prys kan wen. Blesssings

  • Johan

    Moet maar self inskryf want as vroulief dit wen sal sy dit wegsteek vir kook en medisyne …. wat ‘n vermorsing ?

  • Charlaine

    My man se gusteling. Sjoe, sal so lekker wees om hom so te kan bederf!!!

  • Marna

    My pa sal self te dankbaar wees vir DIE enetjie!!! Kan nie wag vir die Januarie SARIE uitgawe nie…

  • http://www.sarie.co.za Tanya

    My man geniet ‘n ou KWV’tjie tog so baie, hy het onlangs 40 geword en sy beste vriend het ‘n 20 jaar imoya by julle vir hom gegee as geskenk!

  • Vicky de Beer

    Dit sal awesome wees om hierdie geskenk te kan wen!!

  • beth van heerden

    My man sal dink ek’s kersvader as ek met ‘n kwv geskenkpak by die huis kom

  • SUZETTE ANN BRICKHILL

    Jingle bells! Jingle bells! KWV on it’s way!!!

  • Karin

    Ek sal dit graag wil skenk vir ‘n liefdadigheidsorganisasie as deel van hulle jaarlikse wynveiling om fondse te werf.