us_woordfees_bubble_met_datum
Wen

WEN luukse bederf en konsertkaartjies vir Woordfees

Een gelukkige SARIE-leser kan twee nagte se verblyf vir twee tydens die Woordfees by Cultivar Gastehuis wen, asook vyf dubbelkaartjies vir aanbiedings van jou keuse (etevertonings uitgesluit).

Die totale waarde van die prys is R4 200. Dit sluit 2 spa-behandelings asook 2 parfuum-geskenkpakke in.

Bel gerus die Woordfeeskantoor by 021 908 2019 of besoek hulle webtuiste by www.woordfees.ac.za vir meer besonderhede.

Cultivar Guest Lodge

Comfortstay

Cultivar Guest Lodge