Wen

WEN luukse eetgerei met Denny

Denny se nuwe Soup of the Day-reeks bied ‘n tuisgemaakte smaakverskeidenheid wat met net die varsste bestanddele gemaak is.

Die 6 heerlike geure Butternut & Coconut, Sundried Tomato, Tuscan Bean & Vegetable, Chicken & Sweetcorn, Mushroom & Black Pepper en Lamb & Butternut – sal in die hele gesin se smaak val. ‘n Geur per dag vir 6 dae van die week!

Van die produkte in die Denny Soup of the Day-reeks is laag in vet en bevat geen nagemaakte kleur-, geur- of preserveermiddels nie. Dus is dit ‘n smullekker en gesonde maaltyd vir koue winterdae – in ‘n kits.

Die bereidingstyd is minimaal, ideaal vir vandag se besige leefwêreld – jy verhit die sop slegs vir ‘n paar minute in die mikrogolfoond. Dan laat jy die aroma van vars kruie en speserye van verskeie lande jou op ‘n opwindende smaakreis wegvoer . . .

Denny se Soup of the Day-reeks het boonop ‘n raklewe van 12 maande, wat dit die perfekte staatmaker vir elke spens of koskas maak.

NEEM SÓ DEEL
Vul die antwoord op die vraag hieronder op die inskryfvorm in.

of SMS EN NEEM DEEL
SMS die woord DENNY (geen leestekens), gevolg deur die antwoord op die vraag hierbo en jou naam, van, e-pos- en posadres na die nommer 34687. (‘n Tarief van R2 per SMS geld.)

SLUITINGSDATUM
30 Junie 2010
* Die wenner sal teen 14 Julie 2010 telefonies in kennis gestel word en daarna ‘n brief ter bevestiging ontvang.