sr0905webgiveaway5
Wen

Wen luukse haarsorg-bederf

Bevogtig jou hare dié winter met Wella SP Hydro se haarsorg-produkte. Dié reeks, met ‘n vars sitrusgeur, bevat gliserien, D-Panthenol en glukose wat die hare binnedring en dit teen uitdroging beskerm.

Die geskenkpak sluit in:

  • 2 Wella SP Hydro sjampoe
  • 2 Wella SP Hydro opknappers
  • 1 Wella SP Hydro Milk Moisturising sproei
  • 1 Wella SP Hydro masker

Besoek die Wella webtuiste.