Wen

Wen luukse linne!

‘n Vertoonlokaal vol unieke Franse dekor-‘skatte’ soos nêrens anders in die Kaap nie! Dis wat jy by Chikadee Décor Design Life sal vind. Soliede houttafels vir gesellige kuiers, kaste in ‘n unieke Franse verftegniek afgewerk, onthou-geskenke en vele meer is by dié pragwinkel in Somerset-Wes te kry.

Skryf dié adres in jou swart boekie:

Chikadee: Eenheid 5 Katlyn Park, Ardeerstraat, The Interchange, Somerset-Wes (oorkant Builders Warehouse)

Tel: 021 851 0052

contact@chikadee.co.za

www.chikadee.co.za

JY KAN WEN!

Een gelukkige sarie.com-gebruiker kan ‘n stel Chikadee luukse handgemaakte linne van 100% katoen ter waarde van R1 545 wen!

Luukse Chikadee-linne

Die stel bestaan uit die volgende:

* Paslaken

* Duvetoortreksel

* 2 kussingslope

Vul die vorm hieronder in en beantwoord die vraag: Wat is die Chikadee-webtuiste se webadres?

Sluitingsdatum: 27 Januarie 2012

Chikadee Décor Design LifeChikadee Décor Design Life

Chikadee Décor Design LifeChikadee Décor Design LifeChikadee Décor Design Life

  • Elaine

    100% Katoen beddegoed dis al wat ek nodig het. Baie dankie aan die katoen balletjies wat so mooi in die veld groei, baie dankie vir julle dat ons so lekker sag en snoesig kan le en slaap op julle.

  • Elri

    Dit is presies wat ek vir my ma wil gee vir Kerfees as sy in haar nuwe huis intrek!!

  • LINDIE STEENKAMP

    sjoe maar dit is mooi, die ideale geskenk vir kersfees!
    geseende kersfees vir almal van julle, en mag 2012 baie voorspoedig wees, met hope nuwe lesers en baie toekennings!

  • Zerry

    Wat ‘n voorreg sal dit wees om so ‘n geskenk te ontvang, laat my aan ouma se bedlinne dink.
    Skoon en vars!

  • MDT

    Ek LOVE LOVE LOVE Chikadee!!!

  • charlene

    Dis so mooi en netjies! Perfekte kersgeskenk! En seker snoesig om op dit te kan slaap!!

  • Helene Botha

    Phew!!! Ek is so mal vir mooi beddegoed. Kan nie meer so gereeld koop soos wat ek wou nie. Sal ‘n wonderlike Kersgeskenk aan myself wees. Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar aan almal by Sarie – die TYDSKRIF.

  • Senobia

    As ek hierdie prys wen sal ek dit vir my moeder gee,sy is so geintreseer in linne.

  • Melanie Herbst

    Daar is NIKS lekkerder as om in tussen sulke pragtige kwaliteit linne te gaan inglip na ‘n Lang vermoeiende dag nie!!
    Sarie tydskrif nog ALTYD my "favourite"!!

  • Rosalien Strydom

    Dit sal die wonderlikste geskenk ooit wees! Ek is versot op pragtige, skoon linne.

  • Veronica Taljaard

    Sal wonderlik wees om tussen sulke luukse beddegoed te kan slaap

  • Rina Meijer

    Dit sal soos die toppunt van luuksheid voel om tussen daardie lakens te le.

  • Karen

    Die mooiste goed!!! Genoeg om enige vrou gelukkig te maak.

  • Denise Barnardo

    Sal dit nie iets wonderliks wees om so ‘n pragtige stel te wen vir my huweliks herdenking . Ons sal op die 3de Jan 2012 , 36 jaar getroud wees.

    Geseende Kersfees en ‘blink voorspoedige Nuwe Jaar aan almal verbonde aan Sarie.
    God Seen
    Denise

  • Belinda

    Na ‘n lang besige jaar, is nuwe kraakvars, kwaliteit
    100% katoen bed linne ‘n welverdiende geskenk en ‘n semi vakansie!!
    Ekk ruik dit al klaar en met my Sarie in die bed is ek die gelukkigste vrou op aarde.

  • Mathilda

    Sjoe, sal wat wou gee om na 30 jaar van in "gewone" beddegoed slaap met my man (huweliksherdenking was 12-12-2011) in sulke luukse beddegoed te slaap! My hart brand vir die prys!

  • Lizanne Vlietstra Conradie

    Wow! Kan julle nie asseblief ‘n Chikadee in Pretoria oopmaak nie, ek sal help!!!!!!!!!!

  • Sonja

    Dit is vreeslik baie mooi! Sal ek graag my man met ons huweliksherdinking wil verras 27 Maart van 30 jaar getroude lewe met sulke mooi bedegoed! My hart brand vir sulke mooi beddegoed, het nog nooit sulke luukse gehad nie!

  • Ilona

    hemels

  • C Botha

    Kan my so n luukse nie indink nie

  • janine

    ek is gaande oor chikadee

  • Susanna van Zyl

    Ek dink ek Is n "slaapsnob"…, as daar si iets is!!! My huis is n "boerefranse huis". Kraskvars linne is verseker altyd bo aan ny lys van luushede!!!

  • Jo-anne

    Wonderlik! Wonderlik! Dit kan net wonderlik wees om sulke lakens te kan wen.Ek sal soos n prinses voel om tussen sulke lakens te kan slaap. Ek is mal oor mooi beddegoed, maar kan dit nie altyd bekostig nie.

  • Elsie Botha

    Ek het vir my 50ste verjaarsdag so n kopstuk gekry.
    Die linne gaan ongelooflik mooi daarby lyk en die hele pragtige prentjie afrond!!

  • Levona Jansen

    100% katoen bed linne sal net perfek pas by my nuwe 100% Latex Collection bed kussings.

  • Elsie Britz

    Dis die mooiste linne…ek droom al hoe slaap ons op die fantasiese katoenlakens!!!

  • Riana

    Heerlikste troupersent!

  • Rene

    Luuks en skoon tussen die lakens!!
    Goeie kwaliteit!

  • Elma Viljoen

    Pragtige beddegoed….wat ‘n plesier moet dit wees om daarop te slaap!

  • Evelyn

    Ek en my Liefie sal heerlik slaap tussen die linnegoed!! ..en om nie te praat van hoe moòi dit gaan lyk nie!!

  • Lydia Dewey

    Ek kan my voorstel hoe lekker sal ek droom onder daardie Chikadee-linne wat my knus omvou. Dis pragtig! Dis kwaliteit! Dis begeerbaar! Dis bekostigbaar!

  • Theresa Schoeman

    Dit is verseker enige vrou se droom om sulke pragtige beddegoed te besit. Chikadee luukse handgemaakte linne van 100% katoen lyk stylvol en net die regte manier om jou gaste kamer baie elegant te laat vertoon.

  • Maryna

    Sal soos n prinses voel met soveel weelderige katoen

  • Helena Chamberlain

    Pragtige beddegoed. Sal soos ‘n prinses voel om daaro te slaap

  • Dihana

    Sal my voete wat eerste die lakens voel nie dink hulle is in die hemel nie!

  • lee

    Luuks,pragtig,stylvol linne!

  • OBIE ERASMUS

    DIE BESTE! KAN NIE VRA VIR MOOIER EN BETER!

  • Mariska

    Sal wonderlik wees om ‘n slag iets te wen en wat dan nog daarvan te sê, as dit iets so verskriklik mooi is.

  • LEENTJIE

    Stuur dit vir my groot seblief!

  • Linette

    Net wat ek nodig het!

  • Lizel Cowley

    Dit is regtig onweerstaanbaar! Elke vrou se droom! Hoop ek kan regtig die gelukkige wenner wees! Shoe!!!!

  • Susan Redding-Jones

    Dit sal ‘n droom wees om so bederf te word met die allermooiste linne!

  • Maria

    Kan nie dink aan ‘n beter geskenk nie!

  • Natasja Oosthuizen

    Daar is net iets aan katoen beddegoed wat jou spesiaal en superryk laat voel – veral as dit nuut, kraakvars en spierwit is. Dit hou jou koel in die somer en laat jou warm en snoesig slaap in die winter. Dit is beslis ‘n moet vir elke vrou en ‘n ervaring wat ten minste een keer beleef moet word.

  • Tracy Malan

    Sjoe dis baie mooi!

  • Nunu

    Wonderlik! net wat ek nodig het

  • Ilze Smit

    Sjoe dis pragtig! Ek is absoluut mal daaroor!

  • Nunu

    Dis presies wat ek nou nodig het.Katoen beddegoed om lekker te kan slaap na n langdag.Ek voel al hoe lekker slaap ek onder daar die katoen beddegoed.Sal goed voel om dit te kan wen.Aan gesien ek dit nie kan bekostig op die oomblik nie.

  • MAGDA VAN TONDER

    Wow, waarlik n baie goeie geskenk. Sal daarvan hou

  • ILANA EHLERS

    Dit is enige vrou se droom om pragtige linne te besit soos dt. n Treffer geskenk

  • Petro

    Baie goeie geskenk.

  • Chantel

    Kan nie wag om die beddegoed te gebruik nie!

  • Nellie

    Ek sal dit baie geniet!

  • Thea

    Elke vrou droom oor die beddegoed.

  • Marianna Smith

    Ons het ‘n 5 ster self-catering huis in Wildernis. Ek sal wat wil gee om nuwe pragtige beddegoed in die slaapkamers te he. Besoek gerus ons webtuiste http://www.livingstonehouse.co.za. Dankie vir ‘n wonderlike tydskrif!

  • Marieta

    Net wat ek nodig het in die warm somer.

  • steven

    perfekte geskenk vir myself vir ‘n slag

  • coen vollgraaff

    Ons is bejaard.So is ons beddegoed

  • Maggie

    Katoen is darem maar die beste. ‘n Mens mag mos maar droom ne.

  • Anna

    Sal dit baie waardeer indien ek hierdie gratis geskenk van Sarie kan wen.Sarie julle is puik net die regte geskenk wat elke vrou se hart begeer!!!!!!!!!!!!

  • Anje

    so mooooooitjies!

  • Dianne
  • Sylvia Botha

    Pragtig, ek wil dit he!

  • Monica Smit

    http://www.chikadee.co.za
    Monica Smit
    073 1999 638