Wen

Wen ‘n modieuse skoonheidstassie vir jou reise

Die dae van swaar tasse rondsleep en die gesukkel om jóúne tussen al die ander swartkleurige tasse op die lughawe uit te ken, is verby. Samsonite B-lite Fresh bring vir jou ’n modieuse reeks reistasse wat lig genoeg is sodat jy nooit weer vir ekstra gewig hoef te betaal nie. En jy sal boonop die oog vang met tasse in vrolike kleure soos lemmetjiegroen, helder oranje en elektriese-blou.

2 Gelukkige SARIE-lesers kan elk ‘n Samsonite B-lite Fresh-skoonheidstas ter waarde van R895 elk wen. Skryf in deur die wedstrydvorm hieronder in te vul.

Sluitingsdatum: 18 Desember 2011

[box:full:grey:both]

Die Samsonite B-Lite Fresh skoonheidstas bevat die volgende:

[/box]

  • Goeie gehalte ritssluiter
  • B-Lite handvatsels vir krag, maar geen ekstra gewig nie
  • Slotte die inhoud om veilig toe te sluit
  • 20 cm diep bêre plek
  • Voetstuk vir ekstra stabiliteit

Die Samsonite B-Lite Fresh-reeks is beskikbaar by reistaswinkels landswyd en dit het ’n vyf jaar waarborg.

[box:full:grey:both]

Vir meer inligting oor dié modieuse reistasreeks, besoek www.samsonite.com of skakel (031) 266 0620.

[/box]

  • Irma du Toit

    ‘n Modieuse reistassie van hoe kwaliteit wat lig handteerbaar en sag op die oog is. Kan maar enige tyd aan my hand toevertrou word! Lekker kersgeskenk……

  • Susan Hendrikz

    Wow pragtige kleur ek is mal oor salm en hierdie tassie is so mooi mens kan dit sommer opeet!

  • Elaine

    Die pragtige rooi tassie kan gerus saam met my op vakansie gaan Namibie toe. Net wat ek nodig het.

  • Corrie

    Net wat ek nodig het . Sal met trots op enige reis geneem kan word.

  • ALTA VAN ZYL

    ALTA VAN ZYL

    Dit is baie stylvol, sal fantasties wees om so een te mag besit.

  • LINDIE STEENKAMP

    aitsa, `n pragtige tassie, en kan so handig te pas kom vir enige vrou wat sommer net iewers wil gaan oornag of enige plek mag heengaan.

  • Elsie

    Oornag gereeld en sal regtig handig inkom. Baie modieus en ‘n kleur wat goed uitstaan. Sal graag met my volgend reis wou saamneem.

  • Theresa Schoeman

    Wat ‘n asemrowende tassie! Ons reis gereeld en so ‘n elegante, stylvolle tassie sal al te handig te pas kom. Net mooi kompak genoeg om alle nodige items in te sit.

  • Maggie Meyer

    Wat ‘n modieuse WOW reistas. Sal daarvan hou om by my vriendinne te spog met hierdie mooi tas. Hulle sal ook so een wil hê. Hulle kan vergeet daarvan want hy is myne.

  • Elize van Wyk

    Ja nee dis wondelik wees om so n Modieuse reistassie te besit. Dis n stylvolle tassie

  • Lee

    mooi 🙂

  • Joan Vosloo

    Een woord – AWESOME.

  • Antoinette Mendes

    Absoluut pragtig !! Ek sien daarna uit om dit met groot trots in ontvangs te neem, dit sal fantasties wees om so n kwaliteit reistas te besit, kan nie wag nie !!
    Baie dankie Sarie vir hierdie wonderlike geleentheid !!!

  • Claudia

    Fenominaal, dis hoe ek die nuwe Samsonite B-lite reistasse beskryf. Die kleure is helder en wonderlik en die kwaliteit is beslis die beste op die mark. So n fantasmagoriese tas sal ek beslis soos goud bewaar!. Ek doen gereeld filmwerk en dan sal hierdie wonderlike tassie net reg wees vir my, Sarie, jy weet presies wat ek benodig !!!

  • NANCY BURROW

    LOVE ME THENDER LOVE ME TRUE AND I SHELL GIVE ALL MY LOVE JUST FOR SARIE WEN I WIN THIS PRICE

  • Evadne Hendrikse

    Nog nooit so iets gehad sal idiaal wees vir Paasnaweek se weg gaan!!!!!

  • Anje

    my vriendin trou in Maart en dit sal nou n mooi geskenkie wees vir haar kombuis tee….

  • elsie

    Dis altyd lekker om nie net iets mooi te hê wat ook uitstaan nie – die oornagsakkie lyk ook heel nuttig en anders as die gewone.