hydrating_packshot
Wen

WEN luukse velsorgprodukte

Die Italiaanse velsorg-handelsmerk, RVB, het onlangs ‘n splinternuwe paraben-vrye derma-kosmeseutiese velsorgreeks genaamd Diego dalla Palma RVB SKINLAB bekend gestel.  Die reeks help om die vel se selle te detoks sodat die hoof aktiewe bestandeel, 51+3 HYALU COMPLEX (TM) beter in die vel benut kan word.
 
51+3 HYALU COMPLEX (TM) bestaan uit aminosure, vitamienes, ceramiede en mineraalsoute, als bestandele wat reeds in ‘n gesonde vel voorkom maar met tyd aangevul moet word soos die vel verouder.
 
Dit kan jy WEN!
‘n Geskenkpak ter waarde van R1500 elk wat bestaan uit ‘n bevogtigende dagroom Spf15 (50ml) en ‘n 24-uur nagroom (50ml).

Vir meer inligting, kontak die RVB-hoofkantoor by 021 701 2900. RVB is beskikbaar by uitsoek-velsorgklinieke.