Wen

WEN luukse velsorgprodukte

RVB se Simply White-reeks, gerugsteun deur wetenskaplike navorsing, kan jou nader aan hierdie ideaal laat kom. Dié produkte is geformuleer om die verskillende oorsake van pigmentasie, soos ’n hormoonwanbalans, sonskade en veroudering, te beveg. Simply White bevat aktiewe bestanddele soos Biowhite™ en bearberry (Arctostaphylos), wat die vorming van vlekke onderdruk, asook vitamien C, wat die produksie van kollageen stimuleer. Dit verbeter die vel se elastisiteit en voorkom dat die vel sak.
Binne net 28 dae van gebruik, het kliniese toetse ’n verbetering van 22% in pigmentasie getoon.
Hoekom nog wag?

Besoek gerus die webtuiste www.rvb.eu of kontak die hoofkantoor op (021) 701 2900

  • Annemarie vd Westhuyzen

    Dankie vir die kompetisies wat jul plaas.

  • Nadia

    Dit lyk regtig na ‘n wonderlike produk. Ek het reeds ‘n paar donker sproete wat ook ligter gemaak kan word.
    Sien regtig uit om hierdie produk te gebruik.

  • Candice Adriaanse

    Dus u wonderlike prys om te wen. As u ma en u huisvrou het ek nie altyd geld om te spandeer op produkte vir my vel nie.

  • Adri du Plessis

    Wat ek beter sê as wat reeds gesê is: ‘n Vleklose vel is enige vrou se droom!

  • Adri du Plessis

    Wat kan ek beter sê as wat reeds gesê is: ‘n Vleklose vel is enige vrou se droom!

  • Adri du Plessis

    Wat kan ek beter sê as wat reeds gesê is: ‘n Vleklose vel is enige vrou se droom!

  • Adri du Plessis

    Wat kan ek beter sê as wat reeds gesê is: ‘n Vleklose vel is enige vrou se droom!

  • Adri du Plessis

    Wat kan ek beter sê as wat reeds gesê is: ‘n Vleklose vel is enige vrou se droom!

  • Adri du Plessis

    Wat kan ek beter sê as wat reeds gesê is: ‘n Vleklose vel is enige vrou se droom!

  • Benita

    Aangesien my status nou na "Middeljarig" beweeg, sal my moee, dorre "Kalahari vel" wat wou gee om van die produk in te neem!!!!

  • Esmi

    ‘n Gesonde vleklose vel is ‘n teken van ‘n gesonde lewe.

  • Michelle TerreBlanchè

    Fantastiese kompitiesie. Nou staan ons ook n kans om met n mooi vel te spog al het ons nie ure in skoonheid-salon spandeer nie. Dankie Sarie!!!

  • Elize J V Rensburg – Brits

    Sien regtig uit om hierdie produk te gebruik. Dankie vir die kompetisies wat jul plaas.

  • Antionette Parks

    Dankie vir die bekendmaking van hierdie produk. Dit het rerig tyd geword vir my om ‘n splinternuwe produk te probeer noudat ek ‘n half eeu oud geword het.My vel sal dit baie geniet en waardeer.

  • Reonette

    Sjoe – dis nou ‘n "wow" kompetisie! Ek het eendag my laat grimeer by Edgars om ‘n nuwe onderlaag te toets wat al my pigmentasie vlekke sal verbloem, maar o wee, toe moes ek hoor: "mevrou is jy besig om te vervel?" (agv die bruin vlekke oral) Dit was nou ‘n oomblik waar ek net wou wegsak in die stoel! Nodeloos om te sê, my selfvertrou het ‘n knou van "epidermiese porporsie" weg!

    Sal dit nou nie wonderlik wees om ‘n RVB Simply White geskenkpak te wen nie – te oordeel na die prys sal dit beslis my 43 jarige vel ‘n hupstoot gee!! En dit net binne 28 dae!!!! Bye-bye pigmentasie!

    Dankie SARIE en RVB vir die kompetisie!!

  • Irma du Toit

    Baie dankie vir hiedie kompetisie in ‘n puik tydskrif soos Sarie. Wat ‘n voorreg om ‘n kans te staan om so ‘n wondelrike produk te kan wen. Net wat ‘n Karoo-vrou se vel nodig het!

  • Marie van Rensburg

    Yeah, die kometisies het reg in die ouma se kraal gepas. Ek wil op my oudag nog soveel sien van die wereld voor ek dit verlaat. Ek wil he die mense moet weet ek het my lewe voluit geniet….maar dan sal ek nou moet wikkel………maar fondse is maar skraal. Ek het gesigroon nodig vir die ou gesig en ek het koeldrank nodig vir die warmte…

  • charlene

    WOW! Dit is een van die lekkerste dinge wat ‘n vrou – ‘n vrou maak! Om met lekker goedjies jouself te bederf. Dit is hoekom daar ‘n spesiale dag net vir vroue is – womansday!

  • Elize van Wyk

    Dit sal lekker wees om so n prys te wen

  • Loreen Robertson

    Dit sal lekker wees om die prys te wen!!! My vel sal hom wat verbeel om hiermee bederf te word – aangesien die ou gesig daarmee kan doen. Ek wens my jeug terug as ek in die spieel kyk!! Probeer maar om die beste te maak met die hand wat vir jou uitgedeel is.

  • charlene hart

    wow hoop dit maak die vlekkies op my vel (sproete en ‘sunspots’) op my vel ligter….kan nie wag om die produk te gebruik nie! Sien uit na ‘n mooier, sagter en gesonder vel!

  • maryanne

    great