Wen

WEN bykomstighede vir jou klein hondjie

Dit bevat al die voedingswaarde wat jou troeteldier nodig het, sonder die ekstra vet en kalorieë. Boonop smaak dit heerlik!

Die Canine Mini Light-reeks is die jongste toevoeging tot Hill’s se reeks premium troeteldierkos.

[box:full:grey:both]

3 gelukkige SARIE-lesers kan elk ‘n geskenkpak ter waarde van R1000 wen.
Elke geskenkpak bevat ‘n honde-bedjie (R350), twee sakke Hill’s Science Plan Canine Mini Light-hondekos (R340), ‘n donskombers (R100), ‘n troeteldier-handdoek (R60) en ‘n boontjiesak-verwarmer (R150).

[/box]

  • Helena Meyer

    Is dit nou nie te dierbaar nie.
    Pragtig

  • TERENCIA KELLERMAN

    DIS TE OULIK. MY HONDTJIE KRY SO GOU KOUD.

  • Anelize Hendrikz

    Dis nou popspeel van ‘n ander aard maar tog so lekker!

  • Frieda de Villiers

    Dis te schweet. My Doberman pinchertjie sal haar wat verbeel. Sy is so ‘n klein juffrou, sy dink sy is ‘n mens.

  • Rina Vorster

    Te pragtig

  • Amore Henning

    My woeftertjie is ‘n toypom en haar naam is Micha. Die slimste, liefdevolste ou dingetjie. Sy eet alreeds Science Hill maar sal baie van die nuwe mini chuncks hou en ai die jufroutjie sal die geskenke geniet.

  • Marileen Erasmus

    Dis so oulik vir woorde, my hondjie gaan dink sy in nou regtig my mense babatjie

  • Daleen Saayman

    My miniatuur pincher is reeds `n prinses so sy sal haar nog meer verbeel.

  • Martie du Toit

    ek was nooit baie lief vir huisdiere nie – katte en honde veral. so 12 jaar terug het my jongste dogter se vriend (vandag haar man) vir haar ‘n klein toypom gekoop. hy was so klein dat hy die "geskenkie" vir haar in sy baadjiesak kon wegsteek. WEL….. Rofty het by my begin slaap as die twee uitgaan, sommer so lekker diep by my voete ingekruip en nou het sy nog twee ander woelwaters gekry wat ek so verlang na, dat ek spesiaal na Pretoria ry om vir ouma se kleinkinders te gaan kuier.
    My jongste sus het nou ook na die verlies van ons moeder, vir haar ‘n klein hondjie gekry en ek gaan kuier ook gereeld tweekeer per week daar om hallo te se vir bubbles. Ons klomp susters was nou met vakansie en nie net my sus nie, maar ook ek kon nie wag om weer vir Bubbles te sien na die vakansie nie en was sy nou vir jou opgewonde !!!!! ja, nee ek is nou ‘n stoere "honde liefhebber" en sal bly wees as ek hierdie geskenk kan wen vir my dogter se nuutste baba, want Bubbles is so gelukkig sy het al klaar haar nuwe bedjie en bykomstighede – die klein missy

  • amanda barnard

    I have a Jack Russel with very short hair, this would be great for the winter month. He is also a fussy eater and I am sure Hills food will be ideal.

  • petro woest

    te dierbaar. lekker kossies vir die pensie en slaap sommer lekker warm ook
    ounooi se honne.