Wen

Wenner van die 70’s-styl handsak

Die wenner van die 70’s-styl handsak is Cecelea Boshoff!

WOENSDAG 2 SEPTEMBER WEN?

‘n 70’s-styl handsak

Elke dag se wenner sal die daaropvolgende dag voor 12 nm. op sarie.com bekend gemaak word. Dis dalk jý!

Wedstrydreëls

Hoe sal jy jou prys ontvang?

SARIE sal jou direk kontak sodra jou naam as wenner getrek word. Daarna sal Foschini ‘n geskenkbewys vir die spesifieke prys wat jy gewen het, na jou fisiese adres koerier. Gebruik dié geskenkbewys sowel as jou ID-dokument om jou prys by Foschini te gaan afhaal.