sr1104wedstryd_madikwe_3_
Wen

WEN ‘n Afrika-wegbreek

Op Suid-Afrika se grens met Botswana ’n plek genaamd die Tuningi Safari Lodge waar jy jouself in vyfster-weelde kan bederf en sal weet: Nou is ek in Afrika. Tuningi is geleë in Madikwe, ’n Groot Vyf-wildreservaat van 75 000 ha en een van die min bewaringsgebiede in Suider-Afrika wat malariavry is. Dis net 4 uur se ry van die O.R. Tambo-lughawe af, en in die oorgangsgebied tussen die Laeveld, Bosveld en Kalahari-doringveld.

Hier sal jy ’n ongelooflike verskeidenheid fauna en flora teëkom, met onder meer die wit- en swartrenoster, buffels, olifante, leeus, luiperds, jagluiperds en wilde honde.
Kontak 011 805 9995 of besoek www.madikwecollection.com vir nog inligting.

Avis is ’n vooraanstaande motorverhuringsmaatskappy wat sal sorg dat jy wiele het terwyl jy die Afrikabos geniet. Besoek www.avis.co.za of skakel 0861 021 111 vir meer inligting.

1time vlieg tussen Johannesburg, Kaapstad, Durban, Oos-Londen, George en Port Elizabeth, en vlieg ook direk na Zanzibar, Livingstone en Maputo. Besoek www.1time.co.za om kaartjies te bespreek en besoek www.1timeholidays.co.za vir vakansiepakkette.

Prys

Een gelukkige leser en ’n metgesel wat deel wen 3 nagte se verblyf, naweke uitgesluit, by die tuningi safari Lodge. Ingesluit is vlugte met 1time na en van Johannesburg se O.R. Tambo-lughawe en ’n motor van Avis Rent a Car om by jou bestemming te kom. Terme en voorwaardes geld.
SMS EN NEEM DEEL SMS MADIKWE gevolg deur die antwoord op die vraag (geen leestekens) saam met jou naam, van, telefoonnommer, e-pos- en posadres na die nommer 45510.
(’n Tarief van R1,50 per SMS geld.)
SLUITINGSDATUM 30 April 2011
Die wenner sal teen 14 Mei 2011 per brief of e-pos in kennis gestel word.

Om te wen, vul die kompetisievorm hieronder in