Wen

WEN ‘n bottel Diesel-parfuum

Diesel Fuel for Life is vurig en ultra-sexy met ‘n aantreklike donker kant – net soos die beeldskone maar taai eks-Diesel-model Moon Bloodgood wat Blair Williams in die nuwe fliek Terminator Salvation speel.

“As ‘n kernbom Los Angeles moet tref, sal Williams die laaste vrou staande wees,” sê regisseur McG.

Nou kan ook jy ‘n 50 ml-bottel Diesel Fuel for Life ter waarde van R730 wen.

* Moon was voorheen ‘n model vir Diesel en op sarie.com doen ons ‘n eksklusiewe onderhoud met haar oor dié nuwe film wat 5 Junie in Suid-Afrika begin draai.