Wen

WEN ‘n butler-kursus ter waarde van R15 000

Newton Cross, mede-eienaar van dié akademie, sê dit werk só:

  • Voornemende kandidate moet ‘n brief (en formele gesigfoto) epos na info@butleracademy.co.za waarin hulle motiveer hoekom hulle dink hulle behoort gekies te word vir dié kursus. Skryf in die onderwerp-veld van die epos ”Sarie-wedstryd”.(Enige ondervinding in die restaurantbedryf is ‘n bonus!)
  • Die kursus strek oor agt weke en verblyf is uitgesluit.
  • Die wenner sal omvattende opleiding kry as butler om haar te bemagtig om gehalte diens te lewer aan uitsoek gaste/werkgewers van regoor die wêreld.
  • Die kandidate wat die beste tien briewe skryf, sal gekontak word en daar sal met elk ‘n onderhoud gevoer word om uit dié tien die wenner te bepaal.
  • Die sluitingsdatum vir die e-pos-briewe is 23 Augustus 2010.

* Lees meer by www.butleracademy.co.za