Wen

WEN ‘n gróót liefdes-CD

Vonk Musiek bring 38 oorspronklike treffers van gunstelinge soos Gerhard Steyn, Adam, Helene Bester, Hennie Jacobs (Diederik van 7de Laan) Joe F, Wynand Strydom, Jan Blohm, Touch of Class, Dozi, Christiaan Kritzinger, Waldo Lotz, Rinel Day en vele meer op ‘n dubbel-album, “Liefde Gaan Groot”. 

Daar is ‘n liefdeslied vir elkeen, jonk en oud!

JY KAN WEN!

14 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk ‘n Liefde Gaan Groot CD wen. Vul die vorm hieronder in.

Wedstrydreëls

Sluitingsdatum: 13 Februarie 2013

Treffers op 'Liefde Gaan Groot'

  • Franzel

    Mooi afrikaanse CD!

  • Petro

    Dit sal n GROOT geskenk wees!

  • Thea

    Dit gaan groot wees om na al die treffers te luister.

  • Nellie

    Dit gaan n VONK in my huis bring.

  • Mev. A. Baguley

    Wat ‘n heerlike CD!

  • Ben

    Baie goeie kombinasie van sangers