Wen

Wen ‘n paar modieuse oorbelle

Die filigraan-oorbelle op die foto is een van haar gewildste ontwerpe, maar moenie die halssnoere, armbande en selfs borsspelde in haar reeks – ‘n vermenging van moderne en antieke style – uit die oog verloor nie.

Gaan loer gerus in by haar nuwe ateljee by Waalstraat 51, Kaapstad, besoek www.idaelsje.com of skakel 021 424 1101.

Een gelukkige sarie.com-gebruiker kan ‘n paar filigraan-oorbelle van sterlingsilwer ter waarde van R1 890 wen. Skryf in deur die vorm hieronder in te vul.

Sluitingsdatum: Maandag 12 Oktober 2009

Wedstrydreëls