20091105133019_2821rz
Wen

WEN ‘n Ray-Ban-sonbril en Jeep-geskenkpak met 2012-film

Die Britse aktrise Thandie Newton speel die rol van Laura Wilson in Roland Emmerich se nuwe trefferfilm, 2012. Sy gesels met SARIE oor ‘n paar benoude oomblikke op stel, die krag van ‘n goeie storie en die Maja-profesië.

Lees die onderhoud met Thandie Newton

WEN! Een gelukkige sarie.com-gebruiker staan die kans om ‘n Ray-Ban-sonbril, ‘n Jeep-geskenkpak (bestaande uit ‘n T-hemp, ‘n hoed en ‘n skouersak) en ‘n OPI-naelversorging-stel te wen.

  • Zalea

    Ek het nog nooit soveel spanning ervaar en soveel trane getjank in een fliek nie!

  • Amanda

    Fantasties. Maar jy moet ‘n maag he vir spanning!

  • SUZETTE ANN BRICKHILL

    Twee pakke popcorn was amper te min!!!

  • Suegnet

    dit was ongelooflik senutergend en naelbytend! uitstekend!

  • Vanessa

    Baie entertaining en spannend

  • Madeleine

    Sjoe!

  • Suzette Becker

    Sjoe dit is fantasties

  • Ronel Cox

    Skitterend, spannend, trane trekker

  • Karen Bezuidenhout

    Wow! Geen woorde om hierdie ervaring te beskryf nie!

  • Aqeela Pool

    Aqeela Pool het gese:
    Baie interesant…
    06/01/2010 07:12

  • http://www.robertsongolf.co.za/golfstay.htm Antonette Greenaway

    WOW!!! Uitstekend

  • http://www.sarie.com Cathy Grobbelaar

    Baie nice fliek – sal defnitief ‘n 2de keer wil kyk!